Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Astons No. 3

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir The Astons No. 3
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Etienne B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne B

Wondelike ligging en bevat alles wat mens benodig.

Alhoewel die weer regtig nie hierdie keer saamgespeel het nie, was ons verblyf daar baie lekker. Ons moes ongelukkig 'n dag vroeer vertrek omdat my vrou en dogter akute bronchitis opgedoen het, maar die rus het ons wondere gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Gesin met tieners

Lekker, veilig goed geleë.

Baie lekker plek met die mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing, baie mooi uitsig! Elke oomblik geniet!

Baie lekker gebly, netjies, skoon en rustig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelmarie O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmarie O
Gesin met klein kinders

Perfekte plekkie by die see!

Dit is die perfekte plekkie by die see met alles wat jy nodig het en so veel meer. Die woonstel is baie gerieflik, want jy pak net jou kos, klere en handdoeke, die res is klaar daar (enige man se droom, want ons vrouens het dan minder om te pak!). Die eienaars is baie vriendelik en vreeslik behulpsaam. Dit wat op die fotos is, is dit wat jy kry. Die toegeboude balkon maak dit vir jou moontlik om ontbyt, middag en aandete te geniet terwyl jy na die see kyk. Ons beveel regtig hierdie skat langs die see aan vir enige iemand wat wil wegbreek en die natuur wil geniet. Dit is skoon, netjies, rustig en reg langs die see. Dit is 'n paar kilometer van die hoofstrand af, maar so gerieflik, want binne 10 minute is jy by alles, maar tog ver genoeg om die rustigheid ten volle te geniet. Selfs al is die weer reënerig, kan jy lekker in die bed le en na die see kyk terwyl jy 'n lekker koppie koffie geniet. Dit was regtig besonders gewees om wakker te word en die see te hoor, te sien en te kan ruik, en so ook as jy gaan slaap, dan raak jy met breekende branders aan die slaap. As jy wil wegbreek van die gejaagde lewe, is die plekkie vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Astons No. 3 se terugvoer

Goeie dag Nelmarie.
Baie dankie vir die pragtige resensie wat jy vir ons geskryf het. Dit word opreg waardeer. Weereens baie dankie dat julle Astons no3 gekies het.
Hartlike groette
Paul & Heleen

The Astons No. 3
Gerhard S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Gerhard S
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Alles was goed en het gewerk. Die uitsig was wonderlik! Al wat gepla het is dat daar nie addisionele komberse was nie, ook nie handdoeke nie en ook nie addisionele toiletpapier nie. Ook geen TV/DSTV diens beskikbaar nie ten spyte van die beskikbaarheid van 'n TV. Klein goedjies wat 'n groot verskil kan maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Astons No. 3 se terugvoer

Goeie dag Gerhard. Baie dankie vir jou resensie. Ek is jammer vir die dinge wat jy te kort gevind het, maar voel dat ek net graag die volgende wil uitwys.
In die kaste van elke kamer is daar ’n aditionele kombers.
Soos die beskrywing van ons eiendom se, is daar ’n TV met DSTV koppel punte, maar noem ons dat gaste hul eie decoder en "Smart card" moet bring.
Onder die afdeling "huisre’ls" in julle kwotasie versoek ons dat gaste hul eie bad en swemhandoekke moet bring.
Ons sorg altyd dat daar toilet papier in elke badkamer is, maar aangesien dit geadverteer word as ’n selfsorg eenheid neem ons aan dat gaste dit so sal aanvaar dat dit deel vorm van hul goed wat hulle saam bring.
Ons bedank julle weereens dat julle Astons No 3 gekies het en weereens jammer vir enige ongerief.

The Astons No. 3
Norman F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter mooi uitsig reg oor die strand.

Meer as gemaklike beddens en meer as genoeg spasie vir 4 mense. Definitief die beste eenheid waarby ons al oorgeslaap het in Jeffreys. Beslis van nou af die enigste een wat ons sal boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Astons No. 3 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons street daarna om ons plek so gerieflik moontlik te maak.
Sien uit om julle weer te verwelkom.

The Astons No. 3
Eric P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief sal ek weer kuier die jaar by The Astons No. 3.

Wow, baie netjies en loopafstand vanaf die see. Ek en my vrou het elke oomblik geniet en kon nie ons vriende genoeg vertel van ons kuier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi H

Lekker!

Sal definitief weer by The Astons No. 3 gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine K
Gesin met klein kinders

Ons het dit baie rustig gevind juis oor die area so rustig is, weg van die gejaag van die hoofstrand.

Die uitsig oor die see maak dit net soveel lekkerder en om snags die branders te hoor breek en soggens net oop te maak en in die bed te lê met 'n wonderlike uitsig was so amazing. Beslis die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alma V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alma V
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker en gemaklik.

Reg langs die see met 'n ongooflike uitsig. Ons het elke dag strand toe gestap en ons kinders het elke oomblik geniet. Die woonstel is goed toegerus met als wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manus S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manus S
Gesin met tieners

Stil, rustig, naby strand.

Jeffreysbaai is die beste plek om vakansie te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marizka P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizka P
Gesin met klein kinders

Rustige gesinsvakansie.

Ons het baie lekker gebly, sal beslis weer gaan. Die eienaar is fantasies gewees. Daar was 'n probleem met die kry van die sleutels, maar hy het dit in 'n japtrap uitgesorteer. Baie dankie Paul vir al jou moeite.. Ons het dit baie waardeer. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Die woonstel in 'n sekuriteitskompleks is netjies en gerieflik met 'n wonderlike uitsig oor die see. Sal beslis weer in die toekoms daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Machiel M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Machiel M
Gesin met tieners

Ons het heerlik gekuier.

Die woonstel is goed geleë om die hele Jeffreysbaai omgewing te kan verken. Ons sal vir seker weer terugkeer indien ons in daardie omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik. Die see uitsig is pragtig. Lekker rus.

Ek en my man het heerlik gerus, sal die Astons vir ons familie en vriende ook aanbeveel. Tuine word ook pragtig in stand gehou. Ek sou net graag 'n droograk vir klere in die woonstel wou hê maar anders as dit is die woonstel baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Gesin met klein kinders

Baie lekker plek baie rustige omgewing. Mooiste uitsig oor die see.

Sal beslis weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lene G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene G
Gesin met klein kinders

Astons no.3 was volledig toegerus vir ons wegbreek, met 'n mooi see-uitsig. Dit is op die 3de vloer, so klein kindertjies wat wil speel moet in ag geneem word, maar dit was steeds gemaklik. Ons het die strand, wat loopafstand vanaf die eenheid is, baie geniet.

Alle reëlings was maklik getref vir ons bespreking, van betaling tot ons die sleutel weer afgegee het. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile F
Gesin met tieners

Wat lekker is, is dat mens 'n see-uitsig het. Wanneer dit reën dan is dit steeds lekker om so naby die see te bly.

Al wat vir ons bietjie sleg was, was dat die eenheid reg langs die "hoofpad' tussen Paradysstrand en Astonbaai na Jeffreys is en nogal baie verkeer deur die dag daar verby die woonstel het. Afkomstig van 'n groot stad het dit nogal vir ons gepla, maar vir die prys is dit die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Astons No. 3 se terugvoer

Cecile.
Baie dankie vir jou terugvoer.
Daai is nie eers die hoof roete na die volgende strand toe nie, jammer dat die pad so besig was gedurende julle verblyf.
Lekker dag.

The Astons No. 3
Liesel K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Liesel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaars het reëlings vir sleutels ens. duidelik deurgegee.

Pragtige see-uitsig-woonstel. Nadat ons betaal het het die eienaars dadelik die reëlings vir afhaal van die sleutels ens. deurgegee en sommer 'n paar nuttige wenke ook gegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene H
Gesin met tieners

Gerieflik en stil.

Eenheid is netjies en goed toegerus. Mooi uitsig en stil buurt. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sumari L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sumari L
Gesin met klein kinders

Baie mooi uitsig.

Sonder om te vra was aanwysings na sleutels en na die eenheid aan ons gestuur. Met aankoms was plekkie mooi skoon en netjies met 'n mooi uitsig. Al wat ek sou aanbeveel is 'n extra kombersie vir as jy voor sit en TV-kyk, want in die aand het dit maar koud geraak en daar is nie verwarmers nie en beter kussings. Elke bed het net een baie plat kussing op wat nie veel help nie. Maar het regtig lekker gebly en die eienaars was net 'n boodakap weg as ons iets benodig het, en elke keer vriendelik. Sal beslis weer daar gaan bly. Baie dankie vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Astons No. 3 se terugvoer

Sumari,
Baie dankie vir die terugvoer, dit word geweldig waardeer. Daar is rooi kombersies in die kamer se kas. Maar ons sal aandag aan die kussings gee. Baie dankie dat julle Astons No. 3 julle keuse van verblyf gemaak het. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Hartlike groete
Paul en Heleen van der Merwe

The Astons No. 3
Miranda M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sea view in die oggend met 'n koffie na 'n rustige nagrus.

See-uitsig in die oggend met 'n koffie na 'n rustige nagrus. Braaigeriewe vir 'n lekker vleisie op die kole. Swembad vir lekker afkoel. Baie netjiese woning. Was die beste vakansie by The Astons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Astons No. 3 se terugvoer

Beste Miranda,

Baie dankie dat julle Astons No. 3 as blyplek gekies het. Baie dankie ook vir die pragtige resensie.

Ons weet hoe spesiaal dit vir ons is as ons self daar gaan bly. Daai gevoel wil ons graag vir al ons gaste oordra.

Tot weersiens,
Heleen

The Astons No. 3
Frik C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik C
Enkelreisiger

Perfekte ligging.

Ligging is so goed vir see asook vir rondry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Astons No. 3 se terugvoer

Goeie dag Frik,
Baie dankie dat julle ons plekkie julle tuiste vir die vakansie gemaak het. Baie dankie ook vir die resensie wat jy gelaat het.
Ons sien uit om julle weer te akkommodeer

The Astons No. 3
Philp F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philp F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig met n uitstekende uitsig.

Die woonstel is netjies, baie gerieflik en die kliëntediens is uitstekend en die uitsig fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Astons No. 3 se terugvoer

Goeie dag Boeta.
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly dat julle lekker gekuier het en hoop om julle weer in die toekoms te sien.

The Astons No. 3
Marinda O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda O

Baie lekker gebly.

Was 'n avontuur en was baie rustig. Was 'n goeie wegbreekkans, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Astons No. 3 se terugvoer

Marinda.

Baie dankie dat julle ons plekkie gekies het vir julle wegbreek. Ons is bly julle het dit geniet en sien uit daarna om julle weer te sien.

The Astons No. 3
Pieter S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter S
Gesin met klein kinders

Baie stil area en ons het baie veilig gevoel.

Dit was nogals duur vir die tipe verblyf, maar alle basiese dingetjies wat nodig is, is daar. Dit is glad nie luuks nie, maar die feit dat dit veilig was en so naby aan die see en dat dit ook op die strand so veilig was, tel baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Astons No. 3 se terugvoer

Pieter.

Baie dankie dat julle ons plekkie gekies het. Ons is juis by die woonstel om opknappingswerk te doen. Vervang ook die TV, en rig dit bietjie beter in vir die koue winter aande wat nou begin naderkom. Gelukkig met die stoep wat toe is en die ingeboude braai gaan gaste nogsteeds die uitsig kan geniet. Hoop ons sien julle weer binnekort.

The Astons No. 3
Adele K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele K
Gesin met klein kinders

Was 'n heerlike rustige naweek.

Ek sal regtig die plekkie aanbeveel. Pragtige uitkyk op die see. Rustig en veilig. Kinders het dit vreeslik geniet. Lekker om by die see wakker te word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Astons No. 3 se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te kan akkommodeer.

The Astons No. 3
Pp O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pp O
Gesin met klein kinders

Clean, beautiful, well located apartment.

A wonderful place right on the beach, far beyond our expectations!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shearwater-rylaan 17, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3Y2RmZmJkLTdmZDctNDk5OS1iOTdiLTQwMTdkMTI4NWZhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 17 Shearwater Drive Aston Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.083792185729 24.911324679852
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem