Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Attic @ Waters Edge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.9/5

Julie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 50

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 7 resensies vir The Attic @ Waters Edge
Netheid
2.9/5
Diens
3.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
2.7/5
Toinette B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Toinette B
Gesin met klein kinders

Perfectly located on the river. Had everything we need.

I would only recommend they add a fence as there is a massive drop down and not safe for kids.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Attic @ Waters Edge se terugvoer

Hi Toinette
Thank you for your lovely rating. I fully agree with you regarding the drop-down. We have planned a complete change to the entire upstairs department. There will be 5 en-suite units, each with own front balcony overlooking the river and the ocean, and it will stretch right over to the back wall. There will no longer be a drop-down.

I am sorry if the drop-down was scary to you.
Blessings
Julie

The Attic @ Waters Edge
Natasha J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J
Gesin met klein kinders

Wonderful!

Everything was perfect, place was neat and tidy. Julie is an absolutely a darling! Thanks for allowing me and my family to stay there, you will see us again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Attic @ Waters Edge se terugvoer

Natasha, thank you very much for the nice review. I find that now a days, a lot of people are inclined to rather criticize and find fault, than giving a bit of praise or show appreciation. Your nice words will always be remembered and is highly appreciated. We look forward to seeing you again and for you, we will go that extra mile.

The Attic @ Waters Edge
Soraya D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Soraya D

Will never use the web page again or recomment to family and friends.

The Attic @ Waters Edge is falling apart. The smell is unbearable and the rusty things need to be replaced, the braai area is unusable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hillary R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hillary R
Gesin met klein kinders

Die gasvrou is 'n warm persoon wat uit haar pad gegaan het om ons verbly aangenaam te maak.

Die verblyf was biekie kort sal volgende keer Langer kuier. Die Attic is baie goed ingerig met alles wat men's nodig het. Die skoonmaak diens is voortreflik. Sal dit vir enigeen aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Danie G
Gesin met tieners

Nie die R1200 per dag werd soos ons betaal het nie.

Die advertensie is nie soos die blyplek self nie. Die webtuiste moet definitief opgedateer word. Met aankoms is die blyplek vir ons gewys. Eerstens het die sekuriteitshekke nie gewerk nie. Die houthoofdeur kan nie sluit nie, maar net sekuriteitshek kan gesluit word met 'n slot. Daar was nie genoeg borde en vurke nie maar Jenny het vir ons die nodige gebring van die woonstel onder ons. Daar was ook nie genoeg glase vir die hoeveelheid mense nie. Daar was geen toiletpapier met aankoms nie. Die braaiarea is ook nie soos geadverteer nie. Die rooster pas nie in die braaier nie. Daar is toe 'n toeknyprooster vir ons gebring maar was baie vuil. Die 2de oggend toe ons wakker word het ons geen krag gehad nie. Moes self die ander gaste gaan wakker klop om die kragkoepon wat vir ons gestuur is, in te lees. Die yskas/vrieskas was vuil. Geen 2-punt plugs om die TV in die kamers te gebruik nie. DStv drade was nie eers geseël nie. Geen brandblusser in die vertrek nie. Beddegoed het kolle opgehad. Die plek is nie toegerus vir die hoeveelheid mense wat daar kan gehuisves word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salathiel M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Salathiel M
Gesin met tieners

Beautiful place with the worst service ever.

The beds were sinking in the middle like a ship, which caused backache. In other rooms the curtain rail was broken - the curtains could not be drawn. We had to buy our own insecticides as the place was full of ants. There was no cleaning service, we did it ourselves. The cleaners arrived the day before our departure after we requested. The pots provided are a health risk as they are made of enamel. Good things about the place is the security, location and beautiful house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Attic @ Waters Edge se terugvoer

This review is not for The Attic but for Rubin Crescent in Summerstrand. It was stated in my message that The Attic was already booked. Then I mentioned in my message that we were still in the process of listing Rubin Crescent, but the client accepted the quote without asking for the pictures that I offered to send her.

I am sorry for any inconvenience the guest has suffered and will address the manager of Rubin Crescent accordingly.

The Attic @ Waters Edge
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amsterdamhoekweg 158, Blouwaterbaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE2ZDczZGNhLTc3ZDYtNDQzMy04ZjExLWVmNjQwZThhZWU2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 7 5 1 4 158 Amsterdamhoek Road Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.862032566132 25.628495067358
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem