Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Aura 93

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aureole-laan, The Aura 93, Randburg, 2194, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Aura 93 is 'n selfsorgwoonstel in Randburg wat gaste ruim en gerieflike verblyf bied en is ideaal vir 'n paartjie of sakereisiger.

Die eenslaapkamereenheid het slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekwarea, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n viersitplektafel met stoele waarby gaste hul maaltye kan geniet. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n rusbank en 'n TV wat die volledige DStv-pakket het. Verder het gaste toegang tot gratis WiFi.

Die skuifdeure maak op 'n sitarea oop wat na 'n lieflike balkon met sitplek lei. Die eenheid is ongeveer 10 minute vanaf Lanseria Lughawe, 10 minute vanaf Fourways-winkelsentrum, 5 minute vanaf Jackal Creek-gholfbaan en ook naby die hoofweg geleë. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, gimnasium en klubhuis.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Aureole-laan, The Aura 93, Randburg, 2194, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aureole-laan, The Aura 93, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a7d370d6b2e431754e1a93e3b7cfc32868d9bc8597fc0490f759a809cbfa855cea7ac077ae1403e31e5e48e14ed7c341e8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) Aureole Avenue The Aura 93 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.055073156355 27.948706293701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang