The Aviary
Opsomming van Resensie
Vina S - Feb 2021
Gemiddeld
Netjies en veilig.
Anrè B - Feb 2021
Gemiddeld
Netjies, vriendelik en gemaklik, waarde vir geld.
Liezl G - Feb 2021
Gemiddeld
Gemaklik, rustig en veilig.
Michelle D - Nov 2020
Gemiddeld
Plek is skoon en baie netjies.
The Aviary's terugvoer
Hallo Michelle, baie dankie vir jou terugvoer, ek sal aandag daaraan gee.
Groete
Annelie
Liani S - Nov 2020
Gemiddeld
Verblyf was weereens puik. Kan The Aviary regtig aanbeveel!
Juandré D - Okt 2020
Gemiddeld
Uitstekende vriendelike diens! Plekkie baie skoon, goed uitgelê met alles en meer wat mens nodig het. Dit is duidelik dat die plek met goeie smaak versier met kleure wat onmiddelik ? kalmeerende atmosfeer skep.
The Aviary's terugvoer
Baie dankie vir hierdie pragtige resensie. Ek is baie bly julle het lekker hier gebly.
Cilnette P - Okt 2020
Gemiddeld
Rustige atmosfeer en smaaklike dekor.
The Aviary's terugvoer
Dankie vir jou mooi terugvoer, dit was lekker om jou te ontmoet.
Liani S - Okt 2020
Gemiddeld
Goed gelee, veilig, ruim en baie skoon. Kan The Aviary beslis aanbeveel.
The Aviary's terugvoer
Baie dankie Liani, ek is bly julle het lekker gebly.
Semone K - Sep 2020
Gemiddeld
Baie lekker, rustig en netjies
Keleabetse M - Des 2019
Gemiddeld
Great!
The Aviary's terugvoer
Thanks so much for this review. We appreciate your words!
Debbie P - Des 2019
Gemiddeld
Skoon en vriendelike ontvangs.
The Aviary's terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige resensie, ons sien uit om julle weer hier te verwelkom.
Groete
Annelie
Johan D - Okt 2019
Gemiddeld
Dit was baie stylvol en netjies gewees.
Victoria C - Sep 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Lizelle V - Aug 2019
Gemiddeld
Luukse verblyf vir die hele gesin.
The Aviary's terugvoer
Ek is bly julle het lekker hier gebly. Baie dankie vir jou terugvoer.
Chester W - Jun 2019
Gemiddeld
Great!
Chantel V - Jun 2019
Gemiddeld
Dit is altyd baie netjies en skoon.
The Aviary's terugvoer
Baie dankie vir jou mooi review! Ek sien uit om julle weer hier te verwelkom.
Carien V - Mei 2019
Gemiddeld
Baie netjies, verwelkomende verblyf. Het dit geniet.
The Aviary's terugvoer
Baie dankie vir julle mooi review!
Lizl T - Apr 2019
Gemiddeld
Pragtig en netjies.
The Aviary's terugvoer
Dankie Lizl, hoop julle kan volgende keer langer bly!
Sanri P - Apr 2019
Gemiddeld
Fantasties!
The Aviary's terugvoer
Groot Plesier. Dankie Sanri!
Natasha H - Apr 2019
Gemiddeld
Een van die bestes.
The Aviary's terugvoer
Baie dankie, Natasha. Kom kuier gerus weer!
Chantel V - Feb 2019
Gemiddeld
The Aviary sal altyd een van my eerste keuses bly. Baie skoon en netjies.
The Aviary's terugvoer
Baie dankie Chantal, vir jou pragtige resensie.
Suzie V - Nov 2018
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs, lieflike kamers.
Marlene D - Nov 2018
Gemiddeld
Fantasties.
The Aviary's terugvoer
Baie dankie vir jul pragtige terugvoer.
Christo C - Nov 2018
Gemiddeld
Heerlik privaat met mooi tuin en baie netjies.
The Aviary's terugvoer
Dear Christo, I appreciate your review. Kind regards Annelie at The Aviary
Greta W - Okt 2018
Gemiddeld
Uitstekend!
The Aviary's terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie Greta. Ek sien uit daarna om julle weer te huisves.
Melissa S - Sep 2018
Gemiddeld
Baie netjies, modern en privaat.
The Aviary's terugvoer
Baie dankie Melissa, dit sal lekker wees om julle weer te huisves. Ons area is heerlik om in te bly.
Len O - Aug 2018
Gemiddeld
Oulike, skoon plek.
The Aviary's terugvoer
Dankie Len, vir jou wonderlike resensie.
Frikkie V - Jul 2018
Gemiddeld
Fantastiese belewenis! Vanaf die vriendelike ontvangs tot die netjiese kamer en goeie ligging naby Menlyn.
Lees meerThe Aviary's terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike review. Ek waardeer dit opreg. Ek wil sommer ook net laat weet dat daar nou ń nuwe WI-FI konneksie in beide kamers geinstalleer is omdat Telkom se opvangs te wisselvallig was. Hoop ons sien jou weer.
Liezl S - Jun 2018
Gemiddeld
Baie netjies en gerieflik.
The Aviary's terugvoer
Baie dankie Liezl, vir jou resensie. Dis vir my heerlik as my gaste lekker gebly het.
Annelise L - Mei 2018
Gemiddeld
Wow.
The Aviary's terugvoer
Baie dankie Annelise, dis voorwaar 'n groot kompliment komende van julle.
Nicola D - Mei 2018
Gemiddeld
Fantasties, baie netjies en uiters skoon.
Hannes V - Mei 2018
Gemiddeld
Fantasties, baie ruim. Wonderlike ondervinding.
The Aviary's terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie. Dit was vir my so 'n groot voorreg, om te kon deel in julle vreugde. Baie seën vir julle.
Alta V - Mei 2018
Gemiddeld
Ons verblyf by The Aviary was baie aangenaam.
Faan K - Apr 2018
Gemiddeld
The Aviary is hoogs aanbeveelbaar.
The Aviary's terugvoer
Baie dankie vir die resensie Faan.
Ilouise D - Apr 2018
Gemiddeld
Heerlike.
The Aviary's terugvoer
Dankie Ilouise, dit was lekker om julle te ontmoet. Kom gerus weer.
Maritz N - Mrt 2018
Gemiddeld
Gerieflik, netjies, toeganklik en veilig.
The Aviary's terugvoer
Baie dankie Maritz, The Aviary waardeer sulke goeie terugvoer.
Hoop om julle gou weer te sien.
Ria H - Mrt 2018
Gemiddeld
Lieflike akkommodasie wat ek beslis sal aanbeveel.
The Aviary's terugvoer
Baie dankie Ria, vir jou pragtige terugvoer ek waardeer dit. Kom gerus weer.
Richard D - Feb 2018
Gemiddeld
Uitstekend.
The Aviary's terugvoer
Baie dankie Richard. Kom gerus weer.
Eldoreen E - Feb 2018
Gemiddeld
Fantasties!
The Aviary's terugvoer
Baie dankie vir hierdie fantastiese terugvoer Eldoreen, ek waardeer dit opreg.
Jay B - Jan 2018
Gemiddeld
Neat, clean, friendly, location.
The Aviary's terugvoer
Thanks for your great review Jay. Looking forward to host you again.
Werner E - Jan 2018
Gemiddeld
By verre een van die beste gastehuise in Pretoria.
The Aviary's terugvoer
Baie dankie Werner. Dit was heerlik om julle 'n paar dae hier te kon huisves. Alle seën vir julle en die pad vorentoe.
Eliztien V - Des 2017
Gemiddeld
Lekker verblyf in styl.
The Aviary's terugvoer
Kom bly langer volgende keer. Baie dankie vir jou mooi resensie, Eliztien.
Marius C - Des 2017
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
The Aviary's terugvoer
Baie dankie Marius vir jou goeie kommentaar oor The Aviary. Julle is altyd weer welkom.
Anke D - Des 2017
Gemiddeld
Sien sterre.
The Aviary's terugvoer
Dankie Anke, ek waardeer al die stêrre.
Christine O - Nov 2017
Gemiddeld
Baie rustig en netjies.
The Aviary's terugvoer
Baie dankie Christine, sien uit om julle weer hier te verwelkom!
Shaun G - Okt 2017
Gemiddeld
Pynlik netjies, skoon, smaakvol en kan hoogs aanbeveel.
Lees meerThe Aviary's terugvoer
Baie, baie dankie vir hierdie pragtige resensie, Leonie.
Lauren N - Okt 2017
Gemiddeld
Baie lekker!
Sarah H - Sep 2017
Gemiddeld
Amazing stay.
The Aviary's terugvoer
Thank you so much for your great review, Sarah. You are always welcome again.
Durbina Y - Sep 2017
Gemiddeld
Ek sou graag weer daar wil slaap. Was heerlik.
The Aviary's terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige terugvoering, Durbina. Ek hoop volgende keer kan julle langer bly sodat julle kan voel julle kry meer waarde vir julle geld.
Adele B - Sep 2017
Gemiddeld
Was puik.
The Aviary's terugvoer
Dis lekker as my gaste die klein dingetjies raaksien en waardeer. Was lekker om julle hier te huisves Adele. Dankie vir hierdie puik terugvoer.
Charmaine B - Aug 2017
Gemiddeld
Beste verblyf in gastehuis nog.
The Aviary's terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie Charmaine.
Augustine S - Aug 2017
Gemiddeld
Very tranquil and safe.
Vicky Alberts A - Aug 2017
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly!
The Aviary's terugvoer
Dankie Vicky vir hierdie pragtige review. Jy weet hoe lekker dit vir my is om julle hier te ontvang elke keer. Sien julle weer.
Ronel D - Aug 2017
Gemiddeld
Pragtig, rustig, veilig.
The Aviary's terugvoer
Ronel ek waardeer jou pragtige resensie so baie. Mag ek jou gou weer sien!
Melanie H - Aug 2017
Gemiddeld
Stunning.
The Aviary's terugvoer
Dankie Melanie. Kom asseblief weer.
Elize V - Jul 2017
Gemiddeld
Stylvolle en netjiese verblyf.
The Aviary's terugvoer
Ek waardeer julle pragtige review baie, Elize! Julle is altyd weer welkom hier!
Zoma E - Jul 2017
Gemiddeld
Lekker gebly en dit is pragtig.
The Aviary's terugvoer
Baie dankie Zoma, kom gerus weer!
Wiid V - Jul 2017
Gemiddeld
Baie mooi plekkie, netjies en sentraal.
Tineke B - Mrt 2017
Gemiddeld
Dit was amazing! Sal nooit weer by 'n ander plek slaap in Pretoria nie.
The Aviary's terugvoer
Dankie Tineke!
Ilse C - Mrt 2017
Gemiddeld
Als wat jy nodig het en meer!
The Aviary's terugvoer
Baie dankie vir die resensie!
Pieter P - Mrt 2017
Gemiddeld
Pragtige stil area, puik verblyf met uitstekende kliëntediens!
The Aviary's terugvoer
Dankie Pieter! Julle en die wa is altyd weer welkom.
Eileen M - Feb 2017
Gemiddeld
Meer as perfek!
Lees meerThe Aviary's terugvoer
Ek waardeer jou resensie, Eileen!
Erica C - Feb 2017
Gemiddeld
Fantasties.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Fantasties.
It is a beautiful place, neat and tidy. Peaceful. Will stay there again.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
The Aviary's terugvoer
Baie dankie, Erica!
Christene T - Nov 2016
Gemiddeld
Gerieflike, netjiese en skoon verblyf.
The Aviary's terugvoer
Baie dankie, Christene, vir jou mooi resensie.
Adele M - Nov 2016
Gemiddeld
Pragtige dekor, baie skoon en baie vriendelike ontvangs.
The Aviary's terugvoer
Baie dankie Adele. Altyd weer welkom.
Martlie F - Sep 2016
Gemiddeld
Baie mooi, skoon, netjies en veilig.
The Aviary's terugvoer
Baie dankie Martlie! Julle is altyd weer welkom
Stella V - Sep 2016
Gemiddeld
Ruim kamer.
The Aviary's terugvoer
Dankie Stella, voorspoed vir julle.
Paula M - Aug 2016
Gemiddeld
Perfek
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Perfect!
Annelie and her family are excellent hosts and the flat was perfect for us, there is enough space for the two boys to sleep and play outside. We loved our stay!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
The Aviary's terugvoer
Thanks so much!
Onika S - Aug 2016
Gemiddeld
Die eenheid was besonder netjies, modern, stylvol en baie goed toegerus.
The Aviary's terugvoer
Dankie Onika! Julle is altyd weer welkom!
Marie O - Jul 2016
Gemiddeld
The Aviary was absolutely excellent!
The Aviary's terugvoer
Baie dankie Marié! Alle voorspoed na herstel vir julle.
Esme M - Jul 2016
Gemiddeld
Hierdie is definitief 'n tuiste wat ek sal aanbeveel!
The Aviary's terugvoer
Baie dankie Esmé, julle is sommer baie welkom!
Hein H - Jul 2016
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Carla B - Jul 2016
Gemiddeld
Mooi afwerking, waarde vir geld en modern.
Madelein C - Jul 2016
Gemiddeld
Vreeslik mooi met baie vriendelik diens.
The Aviary's terugvoer
Baie dankie! Dis lekker om al daai klein dingetjies te doen. Ek's bly julle het dit geniet.
Anzel O - Jul 2016
Gemiddeld
Baie aangename ondervinding.
The Aviary's terugvoer
Baie dankie Anzel! Sien julle weer n volgende keer.
Ietha B - Jul 2016
Gemiddeld
Goeie diens, veilig en baie netjies en nuut!
The Aviary's terugvoer
Dankie Ietha, was lekker om julle gesin te kon ontmoet. Lekker kuier in SA
Tania M - Jun 2016
Gemiddeld
Baie skoon en netjies. Het baie lekker gebly.
The Aviary's terugvoer
Hallo Tania,
Baie dankie vir die mooi review. Ek waardeer dit baie. Sien uit om julle weer te verwelkom in die toekoms.
groete
Annelie
Louise V - Jun 2016
Gemiddeld
Heerlik netjies, skoon en in goeie smaak!
The Aviary's terugvoer
Dankie Louise! Ek waardeer jou mooi resensie.
Matt S - Jun 2016
Gemiddeld
Beste waarde vir geld.
The Aviary's terugvoer
Baie dankie! Altyd welkom volgende keer.
Alma O - Jun 2016
Gemiddeld
Rus en vrede!
The Aviary's terugvoer
Baie dankie, Alma! Julle is altyd weer welkom.
Schalk A - Jun 2016
Gemiddeld
Baie gemaklik en huislik.
The Aviary's terugvoer
Baie dankie vir die mooi review, ons waardeer dit! Julle is altyd welkom om weer te kom as julle in die rondte is.
Eliz-marie S - Mei 2016
Gemiddeld
Knus en gemaklik.
The Aviary's terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ek waardeer dit!
Natasha A - Mei 2016
Gemiddeld
Netjies, vriendelike diens en waarde.
The Aviary's terugvoer
Dankie so baie! Dit was te lekker om julle te ontmoet. Sterkte met die nuwe wendinge in julle lewe.
Heleen S - Mei 2016
Gemiddeld
Pragtige plek, gerieflk, mooi toegerus en stil veilige omgewing.
Lees meerThe Aviary's terugvoer
Dankie Baie Heleen, veral komende van julle wat self in die gaste bedryf is.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jonathanstraat 538, Waterkloof Glen, Pretoria, 0181, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom