Napier Akkommodasie by The Barn | LekkeSlaap
+64

The Barn

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat 56, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R3 000 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

The Barn is in die pragtige dorpie, Napier, aan die voet van die Soetmuisberge in die Overbergstreek van die Wes-Kaap geleë.

The Barn bied selfsorgverblyf vir groepe van 6 gaste en is ideaal vir 3 paartjies. Daar is 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die slaapkamers deel 2 badkamers met 'n bad of 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus en sluit 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en gehalte toebehore om 'n gerieflike wegbreek te verseker in. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n lieflike uitsig oor die omgewing. Gaste het ook toegang gratis WiFi, Netflix en 'n privaat swembad en braaigeriewe in die tuin.

Napier het 'n interessante mengsel inwoners - besigheidseienaars, kunstenaars en skrywers. Daar is ook talle koffiewinkels en restaurante in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by The Barn sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir The Barn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sarel Cilliers-straat 56, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Barn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Napier Overberg Wes-Kaap
Vanaf R3 000
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 000
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat 56, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7pP1ojL77RnCIdcim1kGNZ60lk0neukNJ28SfJCYEGtFekM7ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (vir 6 persone) 4 5 1 5 56 Sarel Cilliers Street Napier 7270 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.472215362523 19.897215853304
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za