Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Barn

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir The Barn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Riaan C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great verblyf!

Baie dankie, die eenheid was presies soos op foto's, skoon en sal definitief weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Barn se terugvoer

Geagte Riaan, baie dankie vir jou vriendelike en baie goeie terugvoer. Ons waardeer dit baie en kan nie wag om julle weer te gasheer en terug te verwelkom hier by The Barn. Vriendelike groete, Albertus en Lela.

The Barn
Louwtjie H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwtjie H
Saam met vriende

Wow.

Plekkie is keurig en baie kunstig gemeubileer. Gasvrye ontvangs en wonderlike atmosfeer. Alle verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Barn se terugvoer

Geagte Louwtjie, Baie dankie vir u wonderlike resensie, ons waardeer dit regtig en ons is bly dat julle 'n aangename verblyf gehad het, hier by ons. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom.

The Barn
Latetia G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Latetia G
Saam met vriende

Definitief aan te beveel!

Ons was aangenaam verras met die pragtige vertrekke, asemrowende tuin en uitsig, en veral met die spesiale geskenkies om die kuier vir ons meer spesiaal te maak. Ons voertuie was veilig in die motorhuis getrek met direkte toegang tot die verblyf. Lela en Albertus is die mees gasvrye eienaars wat regtig die ekstra myl stap om die kuier vir jou so gerieflik en lekker moontlik te maak. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan en verkieslik langer om al die pragtige fasiliteite te kan benut!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Barn se terugvoer

Geagte Latetia en famielie,
Baie dankie vir u wonderlike resensie, ons waardeer dit regtig en ons is bly dat julle 'n aangename verblyf gehad het, hier by ons. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom.

The Barn
Charles M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles M
Besigheidsreis

Baie gemaklik en tuis gevoel, sien uit na volgende keer.

Baie vriendelik eienaars wat 100% moeite gedoen het om seker te maak dat ons gemaklik was. Alle geriewe beskikbaar en oor die algemeen net 'n ongelooflike lekker plek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Barn se terugvoer

Geagte Charles & Heidi,

Baie dankie vir jou vriendelike en baie goeie terugvoer ons waardeer dit baie en kan nie wag om julle wonderlike mense weer te gasheer en terug te verwelkom hier by "The Barn".

Vriendelike groete,
Albertus & Lela.

The Barn
Vanaf
R4 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High-straat 31, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53fd1848550438061ce9f89c6a91ca95cede95060dfc877035dbbf2aa23576b9d77962e09bdb32cb60ab83651df3f7f26b6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 31 High Street Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.472160082126 19.897239993185