Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ The Bay Guest Villa

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 24 resensies vir @ The Bay Guest Villa
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Matthew H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ten out of ten!

Amazing, awesome people!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques C
Gesin met tieners

Pragtig en die kamers was ruim en het alles wat nodig is vir 'n lekker verblyf.

Die eienaars is so gasvry en het ons na 'n lang reis so welkom laat voel. Hulle het self gehelp met die keuse van 'n goeie eetplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese kamer en alles skoon met 'n goeie uitsig.

Kamers op die eerste vloer van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig, Ronel en Jorst is baie aangename gashere.

Pragtige uitsig oor die baai. Baie netjiese en goed versorgde gastehuis. Bekwame eienaars en gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie nice plek en sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Nice people who try hard and are down to earth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlise L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Charlise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Sou graag 'n TV in kamer wou hê en eie koffie/tee in kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dianne C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dianne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accommodating, welcoming, efficient!

We were warmly welcomed and as there were no other guests, enjoyed the use of the property to ourselves which was just lovely. Cosy rooms with modern amenities and a great view of the bay. I don't think we will be back in Lamberts Bay, however, we won't forget our time there and won't hesitate to recommend this accommodation to future visitors to the area. Thank you @The Bay and keep up the good work!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Bay Guest Villa se terugvoer

We are very pleased that you have chosen us ; and enjoyed your stay with us.

And thank you for your kind words. Much appreciated.

Regards

@TheBay Team

@ The Bay Guest Villa
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almarié R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Almarié R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek.

Wat 'n wonderlik ontbyt elke oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Bay Guest Villa se terugvoer

Beste Almarie

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Ons vertrou om julle weer te sien.

Groete

@TheBay-span

@ The Bay Guest Villa
Luke E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke E
Saam met vriende

Ons was baie vriendelik ontvang. Uitstekende diens. Sal vir seker julle aanbeveel.

Dame wat ons ontvang het was baie vriendelik en behulpsaam. Heerlik gebly by julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Bay Guest Villa se terugvoer

Guest must have a great experience when they are staying with us. We thoroughly believe in excellent service at all times.

@ The Bay Guest Villa
Herman V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon netjies en goed toegerus. Beslis die moeite werd

Ons het ons verblyf daar baie geniet. Kamers is luuks en skoon. Dame wat daar werk baie hulpvaardig. Uitsig oor see onverbeterlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Bay Guest Villa se terugvoer

Beste Herman

Baie dankie vir die terugvoer - ons waardeer dit opreg.

Ons vertrou om julle weer te verwelkom.

Groete

@TheBay-span

@ The Bay Guest Villa
Johan V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste gastehuis aan die Weskus.

Om by Ronel en Jors te bly is soos om by goeie vriende of familie te bly. Hulle laat mens onmiddellik tuis voel. Kamers is ruim en baie netjies. Nancy sorg dat jou plek elke dag 200% perfek is. As jy ‘n onvergeetlike vakansie wil beleef met ‘n asemrowende uitsig oor die see dan is hierdie die plek om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Bay Guest Villa se terugvoer

Dit is vir ons belangrik om die beste diens te lewer en dat gaste verseker kan wees van 'n onvergeetlike tyd gedurende hul verblyf by ons.

@ The Bay Guest Villa
Anita S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita S
Saam met vriende

Lovely accommodation.

Room where we stayed was very nice and quite warm in winter. Beautiful views of ocean from balcony. Keep in mind that bathrooms are open plan, so no doors in case you share with someone you don't know intimately. My only criticism would be that for the price I would expect better quality coffee than instant Nescafe to be made available in the upstairs kitchenette for your early morning coffee. Consider investing in pod machine or plunger with good ground coffee for us coffee snobs. Hostess was very friendly and welcoming. Located in the main street and walking distance from most of the well know restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hantie B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en baie aangename gashere.

Pragtige plek met puik verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Bay Guest Villa se terugvoer

Pragtige mense, en soos ek altyd sê, dit neem 2 om te tango. Dus, hoe lekker die mense dans, hoe lekkerder dans ons.
Groete en sien julle gou weer.

@ The Bay Guest Villa
Willie B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens en gawe eienaars.

Baie goeie diens, ontbyt verruklik en eienaars baie gaaf en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wolfgang & Ilona T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wolfgang & Ilona T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning, beautiful, like from a picture.

Best ever stay at @The Bay Guest Villa. Landlords like Ronel and Jors we have not met before, friendly and open to chat. Thank you to both of you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Bay Guest Villa se terugvoer

What else than to shine, is there to do, if you're blessed with wonderful guests? We simply love the business!

@ The Bay Guest Villa
Johan K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige twee mense wat jou ontvang en uit hul pad gaan om te help.

Het ons tyd verskriklik baie geniet. Pragtige kamer en 'n vyfster-ontbyt en die gasvryheid van die eienaars wat 'n mens nie meer kry nie. Sal definitief die plekkie aanbeveel veral met die mooi see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Bay Guest Villa se terugvoer

Vreeslik baie dankie vir die positiewe terugvoer. En tot vervelens toe, sal ek altyd erkenning gee aan die wonderlike gaste wat ons ontvang. Ons hoor graag waar ons kan verbeter en sien uit na 'n volgende kuier.

@ The Bay Guest Villa
Koos En Katryn V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos En Katryn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend! Sien sterre.

Vreeslik baie dankie vir die uitmuntende gasvryheid en vriendelikheid wat ons beleef het tydens ons verblyf by die gastehuis. Baie dankie aan tannie Nietzie wat altyd reg gestaan het vir ons van dag 1 tot dat ons weer vertrek het, sy het seker gemaak dat ons ten alle tye op ons gemak was. En baie baie dankie aan Bertina wat ons bederf het met haar smullekker ontbyt, en nie te praat van die aandetes wat ons ekstra bespreek het nie, ongelooflik! Sy het ons in die gemak van die gastehuis se eetkamer met 5 ster etes bedien. Die 2 dames is vroue duisend, ons het baie vinnig soos ou inwoners van Lambertsbaai gevoel, ons het definitief 2 lewenslange vriendinne gemaak. Ek raai die gastehuis baie sterk aan vir enige iemand wat opsoek is na 'n gemaklike, alles in een verblyf met 'n baie besonderse uitsig van die hawe. Alles was na omgesien, van 'n bobaas ontbyt en sjokoladetjies met slaaptyd tot sappies op 'n warm middag. En dan het ons nog 'n heerlike bottel sauvingon blanc huistoe gekry, net om ons nog verder te laat verlang. Ons gaan beslis weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Bay Guest Villa se terugvoer

Ons is altyd baie dankbaar vir positiewe terugvoer, vreeslik baie dankie. Hierdie was dan ook 'n eerste vir ons, die bespreekte etes met 'n eie sjef, en ons is dankbaar as dit vlot verloop het. Tot vervelens toe sal ek altyd sê dit is die gesindheid van die gaste wat 'n nog groter ywer by ons teweegbring, want as die gaste die verblyf geniet dan is dit vir ons net so lekker. Vertrou om julle in die toekoms terug te verwelkom. Beste wense tot ons weer ontmoet.

@ The Bay Guest Villa
Andre L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek met great diens en persoonlike aandag. Die ontbyt is iets om oor huistoe te skryf.

Die aandag tot detail is baie baie goed en ek het die venue gebruik as die basis vir my verlowing. Niks was te veel moeite vir hulle nie! En ek het BAIE ekstras laat doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Bay Guest Villa se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Positiewe mense bring nog groter positiwiteit by ons na vore. Ons bly dankbaar vir die gaste wat ons ontvang. Groete en 'n vreugdevolle toekoms word julle toegewens.

@ The Bay Guest Villa
Kotze V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotze V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf.

Puik gastehuis met goeie geriewe. Eienaars is baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Bay Guest Villa se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Soos ek altyd se:"It takes two to tango". Ons is dankbaar vir ongelooflike gaste, daarom kan ons maar altyd net probeer om die beste te gee. Groete en 'n vreugdevolle 2017 word julle toegewens.

@ The Bay Guest Villa
Alan B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan B
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Bay Guest Villa se terugvoer

Fantasties, baie dankie. Ons is altyd bly as ons gaste ons plekkie geniet. Ons gaste is immers ons sterre. Groete en moenie huiwer om terug te keer nie. Daar is elke keer 'n nuwe ontbyt. Beste wense vergesel julle.

@ The Bay Guest Villa
Pierre N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met baie vriendelike eienaars. Kos is ongelooflik. Mooiste uitsig oor hawe.

Pragtige plek met asemrowende uitsig. Hoogs aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Bay Guest Villa se terugvoer

Baie dankie vir die 'review'. Die spreekwoord lui: "it takes two to tango"; ons is dankbaar vir ongelooflike gaste; daarom kan ons maar net probeer om die beste te gee ... Groete en 'n vreugdevolle 2017 word julle toegewens.

@ The Bay Guest Villa
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 80, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4ZmVjMDgwLWMwNzQtNDY4Yi1iNmE4LWUyNjhkYjM4Yjk1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 80 Voortrekkerstreet Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.091805555556 18.306861111111