The Bay Lodge
Opsomming van Resensie
Francois V - Okt 2020
Gemiddeld
Lekker geleë, op die strand en naby Mosselbaai en Hartenbos.
The Bay Lodge's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit altyd. Ons is bly dat julle die gastehuis geniet het en hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Michelle
Frikkie K - Okt 2020
Gemiddeld
Baie netjies, en perfek gelee en personnel baie vriendik
The Bay Lodge's terugvoer
Baie dankie dat julle terugvoering gegee het oor julle verblyf. Dis altyd lekker om te sien ons gaste het dit hier by ons geniet. Ons sien uit om julle weer as ons gaste te verwelkom in die toekoms.
Vriendelike groete,
Michelle
Lynette V - Sep 2020
Gemiddeld
Ons het ons kuier baie geniet en sal definitief weer daar gaan bly wanneer ons in daardie rigting gaan.
Leana H - Sep 2020
Gemiddeld
Fantasties!!
The Bay Lodge's terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Ons is so bly dat julle dit hier by ons geniet het en kan nie wag om julle weer as ons gaste te verwelkom nie.
Vriendelike groete
Michelle
Johan H - Sep 2020
Gemiddeld
Was net een aand, sou wou langer bly.
The Bay Lodge's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly dat julle dit hier by ons geniet het en hoop om julle gou weer te sien, dalk vir 'n aand of 2 meer. Vriendelike groete, Michelle.
Nico D - Aug 2020
Gemiddeld
Pragtige plek en baie netjies.
The Bay Lodge's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly dat julle dit hier by ons geniet het en hoop om julle gou weer te sien.
vriendelike groete,
Michelle
Tina N - Des 2019
Gemiddeld
'n Wonderlike ervaring!
The Bay Lodge's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, dis altyd vir ons lekker om te sien dat die gaste dit hier by ons geniet. Ons hoop om julle weer as ons gaste te verwelkom in die toekoms.
Vriendelike groete,
Michelle
Jan M - Des 2019
Gemiddeld
Het soos 'n hotel en nie 'n B&B gevoel.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Feels like a hotel, not like a B&B.
The building was not yet finished, breakfast was excellent, but it really feels like hotel, no personal touch.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
The Bay Lodge's terugvoer
Dear Jan,
We are so sorry that you did not fully enjoy your stay with us. We hope to welcome you back as our guests.
Kind regards,
Michelle
Annalie T - Des 2019
Gemiddeld
Uitstekend!
The Bay Lodge's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het dit hier by ons geniet en hoop om julle weer in die nabye toekoms as ons gaste te verwelkom.
Vriendelike groete,
Michelle
Lizell K - Nov 2019
Gemiddeld
Die verblyf was absoluut fantasties.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
The stay was absolutely fantastic.
The lodge is a fantastic accommodation facility. The rooms are beautifully decorated and the breakfast was delicious.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
The Bay Lodge's terugvoer
Dear Lizell,
Thank you for taking the time to write a review. We are so happy to see that you enjoyed your stay with us and would love to welcome you back as our guests in the future.
Kind regards,
Michelle
Jacques P - Okt 2019
Gemiddeld
Super doeper lekker.
The Bay Lodge's terugvoer
Baie dankie dat julle tyd gevat het om vir ons terugvoering te gee oor julle verblyf hier by ons. Ons is bly om te hoor dat julle dit geniet het. Ons het dit geniet om julle as ons gaste te he en kan nie wag om julle weer in die toekoms terug te verwelkom nie.
Vriendelike groete,
Michelle
Ronet S - Jul 2019
Gemiddeld
Besonder luuks, ruim en aangenaam.
The Bay Lodge's terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Ons is bly u het die tyd geniet by ons en hoop om weer te sien.
Groete
Andrie van der Walt.
Rina B - Apr 2019
Gemiddeld
Dit was onvergeetlik.
The Bay Lodge's terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons is baie bly dat jullie die tyd geniet het by ons en hopelijk sien ons jullie gou weer.
Andrie van der Walt.
Erich B - Apr 2015
Gemiddeld
Puik!
Georgia K - Apr 2015
Gemiddeld
Excellent, especially the location.
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bob Bouwer-singel 29, Bayview, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom