Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofpad 25, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R5 850 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Beach House is 'n lieflike vierslaapkamer-vakansiehuis met 'n gedeeltelike see-uitsig in die kusdorpie, Arniston. Die huis is gerieflik naby aan die hawe en 1 km van Roman-strand.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamers is op die boonste vlak en het 'n koninggrootte-bed, see-uitsig en 'n volle en suite-badkamer. Daar is ook 'n ruim, oopplan-leefarea, met gehalte-meubels, kaggel en 'n ten volle toegeruste kombuis en waskamer op die boonste vlak, asook 'n patio met ingeboude braaigeriewe.

Die onderste vlak beskik oor 3 slaapkamers, een met 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer met 'n koninggrootte-bed en die laaste kamer met 2 enkelbeddens. 2 slaapkamers het see-uitsigte en toegang tot 'n badkamer en die ander slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Daar is ook 'n oopplan-leefarea op die onderste vlak met 'n kaggel en 'n wasgoedarea. Die huis het 'n buite stort en 'n beskutte tuin met laserstraalsekuriteit. Die perseel is nie ideaal vir klein kinders nie, weens die oop stel trappe.

Die huis het 'n alarmstelsel, motorafdak, skottelgoedwasser, filterkoffie-masjien, oond, stoof en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n omsetter wat kragonderbrekings minder ongerieflik maak.

Slaapplek

’n Bespreking by The Beach House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 34

Jaar gelys 5

Ligging

  • Hoofpad 25, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofpad 25, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtZCMuLZUpfzxbOOPqUeZBFIk8ZiFhlZoUp15S6sAFzcTqaOACW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 850 per nag (plek vir 8) 28 Main Road Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.666389323179 20.230756944545
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem