aanbod Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Mrt 2020 tot 1 Aug 2020.
Bloubergstrand Akkommodasie by The Beach House | LekkeSlaap
+41
+41

The Beach House

6 resensies
Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6.
  • Vanaf R2 500 R2 143 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-singel 94, Beach Boulevard, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

The Beach House is in Table View, Bloubergstrand en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekpleisters.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied verblyf aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 'n enkelbed. Die tweede en derde kamer maak gebruik van 'n tweede badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die hoofslaapkamer, tweede slaapkamer en leefarea het see-uitsigte. Die derde slaapkamer het 'n uitsig oor die swembad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die spens het 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv, sowel as 'n eetarea met genoeg sitplek. Daar is gratis WiFi.

Braaigeriewe en 'n ketelbraai is beskikbaar, en daar is 'n swembad en veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis op die perseel.

Wanneer gaste inklok sal daar sap, water, koffie, tee en suiker beskikbaar wees.

Die strand is ideaal vir seilplankry en vlieërplankry.

Slaapplek

’n Bespreking by The Beach House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir The Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Beach-singel 94, Beach Boulevard, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 500
Vanaf R2 143
per nag (plek vir 5)
was R2 500
Vanaf R2 143
per nag (plek vir 5)
was R2 500
Vanaf R2 143
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-singel 94, Beach Boulevard, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXDn8x2A035pHBCPJ0KmTzmbcKLvyKzhDliHWwTk5sJy5Ev1AqO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 500, nou Vanaf R2 143  per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 94 Beach Crescent Beach Boulevard 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.811554085951 18.47030746627
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za