The Beach House
10 gaste
4 slaapkamers
7 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Salmon Drive, Pennington, Kwa-Zulu Natal, 4184, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
The Beach House is in Pennington, 'n klein kusdorpie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Dit is die ideale wegbreekplek vir 'n groot gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek met asemrowende see-uitsigte.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 1 enkelbed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort het. Die eerste gastebadkamer het 'n bad en stort, terwyl die oorblywende badkamer 'n stort het.
Die leefareas sluit 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv in. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n aparte waskamer met 'n wasmasjien vir gaste se gerief.
Gaste kan die son geniet op die sonstoele om die swembad, omring deur tropiese palmbome, of ontspan onder die grasdak-lapa. Die strand is direk voor die huis, waar gaste kan swem, snorkel, visvang, of branderplankry, met lewensredders aan diens in seisoen. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Salmon Drive, Pennington, Kwa-Zulu Natal, 4184, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Salmon Drive, Pennington, Kwa-Zulu Natal, 4184, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang