LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Beach House on Stilts | LekkeSlaap
+31

The Beach House on Stilts

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seesterlaan 1, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 250 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

The Beach House on Stilts is 'n gerieflike huis wat in die pragtige Heroldsbaai geleë is. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die naaste dorp vir inkopies is George.

Die eerste verdieping nooi gaste na die leefarea met 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV, en 'n eetarea met genoeg sitplek. Die leefarea lei na 'n pragtige dek met 'n uitsig oor die baai. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Op die tweede verdieping is daar 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is ook 2 aparte badkamers, een met 'n stort, toilet en 'n wasbak, en die ander een met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Onbeperkte, gratis WiFi is beskikbaar via ’n radio-konneksie. Die TV DStv Premium, en daar is 'n kaggel in die TV-kamer met elektriese komberse vir die wintermaande.

Die dek buite met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan is ideaal vir braai en kuier saam met vriende, en skemerkelkies soos die son ondergaan ná 'n lekker dag op die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by The Beach House on Stilts sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir The Beach House on Stilts
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Seesterlaan 1, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Beach House on Stilts het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 250
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R5 250
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seesterlaan 1, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedd9b49044f7ed2939fd9e64d4690e01d9457b8ffaf63dedb7ad50e01342a1a10f28e3361f0b31e9d04f6bf68010d7deb92b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 250  per nag (vir 8 persone) 9 5 1 5 1 Seester Avenue Herold's Bay 6615 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.051191993296 22.393318054769
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!