The Beach Resort Witbank Camping

Kampeer/karavaan

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Pierre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2025

Rustig. Die boma area was baie mooi. Mooi gras. Kan nie weer kies nie. Maar was lekker en 'n vis gevang.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Chantelle
The Beach Resort Witbank Camping
Baie dankie dat u ons The Beach Resort geniet het, ja die weer, dis nou op die oomblik Witbank se reen seisoen, waarvoor ons baie dankbaar is vir die 100ml reen wat ons ontvang het in die laaste 3 dae, om te sorg dat ons dam mooi vol bly met water.

Zweli S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Okt 2025

Lovely stay. It was a great stay, but the bathrooms near the boma stand were filled with spider webs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Chantelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 240
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 158 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 06:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 18:00
  • Adres: Bezrus Road, Naauwpoort Farm 335 Portion 502, Witbank, 1035, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA542e6b0ee52a26d48f604c48229f30b9d6a699664cf987ba0f84ffc46c0818186f4bd962141cce351b3ca5c5db1a5cdfab37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R240 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Bezrus Road Naauwpoort Farm 335 Portion 502 1035 Mpumalanga 021 201 8901 06:00-18:00 18:00 -25.958972336903 29.276305670896
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang