Ramsgate Beach Akkommodasie by The Beachfront Unit 10 | LekkeSlaap
+27

The Beachfront Unit 10

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashmead-rylaan 500, The Beachfront , Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

The Beachfront Unit 10 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 3 slaapkamers in 'n veilige kompleks teen die strand in Ramsgate.

Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, yskassie, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en oond en stoof. Daar is ook sekere DStv-kanale en WiFi in die woonstel. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie badhanddoeke saambring. Gaste het toegang tot 'n toesluitmotorhuis en 'n addisionele parkeerplek. Wasgoedgeriewe is ook beskikbaar.

Die sekuriteitskompleks het 'n tuin, gemeenskaplike swembad en direkte toegang tot die strand. Ramsgate’s se hoof-blouvlagstrand is net sowat 2 km hiervandaan. Daar is restaurante en winkelsentrums binne 'n 3 km-radius wat gaste kan besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by The Beachfront Unit 10 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir The Beachfront Unit 10
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Ashmead-rylaan 500, The Beachfront , Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Beachfront Unit 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashmead-rylaan 500, The Beachfront , Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViMjBhZmY0LWI0ZDYtNDJjMi05ODNmLWY3MWE0YTA4MjU4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 500 Ashmead Drive The Beachfront 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.884667603756 30.352763186508
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za