Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beachfront Unit 10

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Theuns Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 200

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir The Beachfront Unit 10
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lizelle B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik en gerieflik.

Baie netjies. Vriendelike mense. Padjie af na strand van eenhede is bietjie onveilig vir ons ouer mense. Dit is baie styl. Heerlik swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Femida N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Femida N
Gesin met tieners

Quiet and peaceful.

It was lovely. Good location. Easy access to the beach, shopping malls, and food outlets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neil A
Gesin met klein kinders

Lekker plekkie naby die see. Goed ingerig.

Het lekker tyd saam gesin gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martelle Rudene W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martelle Rudene W
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik veral om deur die branders wakker gemaak te word.

Ons gesin het lekker gekuier, gebraai. Ontbyt op die balkon was natuurlik die beste. Woonstel is lekker ruim en gesellig. Diens topklas. Dankie vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie S
Gesin met klein kinders

Die woonstel was gerieflik met 'n mooi uitsig vanaf die balkon.

Die woonstel was ruim en alle toerusting was beskikbaar soos adverteer. Dit is optimaal vir klein kinders met die swembad en die paadjie na die strand, kon lekker visvang tussen die rotse en skulpies optel. Die vloer was wel effe vuil met ons aankoms en die wifi het ook nie gewerk soos geadverteer nie, maar buiten dit sal ons weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eckhardt B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eckhardt B
Gesin met tieners

Heerlik en rustig.

Pragtige plek. Uitstekende diens. See-uitsig is super mooi. Lekker swembad met genoeg braaiers. Hoogs aanbeveelbaar vir 'n heerlike vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beachfront Unit 10 se terugvoer

Eckhardt, Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dít was 'n plesier om julle te akkommodeer.

The Beachfront Unit 10
Corné D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné D
Gesin met tieners

Vriendelike diens.

Lekker geleë naby strand. Pragtige kompleks. Ons het elke oomblik geniet by die strandfront. Sal weer tuisgaan daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beachfront Unit 10 se terugvoer

Corne, baie dankie vir die mooi woorde.

The Beachfront Unit 10
Magda J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda J
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly en was naby baie plekke wat regtig lekker is.

Vriendelike ontvangs en rustige verblyf, geniet die uitsig op die see, dit was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beachfront Unit 10 se terugvoer

Dankie vir terugvoer Magda. Julle sal altyd welkom wees.

The Beachfront Unit 10
Brian B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Sea views and gardens are amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jani J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jani J

Lieflike plek, stil en rustig, see uitsig, wonderlike ligging, ideaal.

Baie goed toegeruste kombuis met alles wat jy moontlik kan nodig hê, veral vir menses soos ons wat self etes maak op vakanise. Baie goeie ligging, direkte toegang tot strand en 'n mooi kort staproete met uitkykpunte strand langs na Ramsagte se hoof strand. Dries (broer vd eienaar vd woonstel) was baie vriendelik en behulpsaam tydens ons verbly. Ons het dit baie geniet en sal graag weer hier vakansie hou. Hoogs aanbeveel. Ons sal graag weer terug kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen B
Gesin met tieners

Lovely.

Great stay in a good environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Gesin met klein kinders

Baie lekker plek, skoon en netjies by die strand en naby alles.

Baie mooi skoon 3-slaapkamerplekkie met direkte toegang tot die strand, lekkerste kuier in 'n lang tyd, waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met vriende

Dit was wonderlik.

Dit is veilig om daar te bly en die opsigter is altyd behulpsaam. Dit is nou die tweede jaar in 'n ry wat ons daar bly en die ligging is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen P

This is the best holiday accomodation ever.

Theuns and Andries were extremely friendly and made us feel welcome. Really did not want to leave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beachfront Unit 10 se terugvoer

We were also sorry to see you go.

The Beachfront Unit 10
Laura S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura S
Gesin met klein kinders

Fantastic experience.

Would definitely book a return visit. Owners are friendly and unit is well maintained. Had everything we needed. Close to beach, shopping and restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beachfront Unit 10 se terugvoer

Hello Laura,

It was a pleasure to accommodate your family.

Regards

The Beachfront Unit 10
Suhannie B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suhannie B
Saam met vriende

Awesome.

Baie vriendelik en behulpsaam. Plek was silwer skoon. Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tecia G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tecia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en gemaklik.

'n Gemaklike woonstel. Eienaar vriendelik en behulpsaam. Home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gelene P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gelene P
Gesin met klein kinders

Wonderlike plekkie.

Dis 'n wonderlike woonstel. Die enigste problem wat ons gehad het is die matrasse is ongelooflik hard. Ons moes 'n opblaasmatras gaan koop net om beter te slaap, maar behalwe vir dit, is die 'n vreeslike lekker woonstel. Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beachfront Unit 10 se terugvoer

Beste Gelene,

Die dubbelbed in die hoofslaapkamer is vervang met 'n nuwe een wat hopelik geriefliker gaan wees vir gaste wat minder ferme matrasse verkies.

The Beachfront Unit 10
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashmead-rylaan 500, The Beachfront, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViMjBhZmY0LWI0ZDYtNDJjMi05ODNmLWY3MWE0YTA4MjU4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 500 Ashmead Drive The Beachfront 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.884667603756 30.352763186508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem