The Beachfront Unit 11

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Beach Front Unit 11 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in 'n klein kompleks met 12 eenhede. Die sekuriteitskompleks is reg teen die see geleë en bied dus asemrowende uitsigte.

Die eenheid het slaapplek vir 5 mense en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitkamer wat ingerig is met DStv met 50 kanale. Handdoeke word nie voorsien nie.

Die woonstel is 24 uur onder kamera-toesig en het 'n toesluitmotorhuis met 'n ekstra parkeerplek. Ons voorsien ook 'n gratis vaste internet-lyn met WiFi. Troeteldiere word nie toegelaat nie,

Gaste kan rustig ontspan langs die gemeenskaplike swembad, by die braaigeriewe in die pragtige tuin vol broodbome.

The Beachfront Unit 11 is na aan die vernaamste Blouvlagstrand en die winkelsentrums, restaurante, banke en die poskantoor is alles binne 'n 3 km-radius.

Slaapplek

'n Bespreking by The Beachfront Unit 11 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Vlaams
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Beachfront Unit 11 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false