Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beachfront Unit 6

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Theuns Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 200

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir The Beachfront Unit 6
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Charlene S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene S

Goed.

Baie dankie, Sandra en Theuns, julle is awesome mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diren R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Diren R
Gesin met klein kinders

Great for weekend getaway, peaceful.

All around great getaway, a beautiful setting. Private beach access.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cerelle P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cerelle P
Gesin met klein kinders

Wonderlike, stil plek vir familie om te geniet.

Die eienaars was wonderlik en ons sommer dadelik laat tuis voel. Uit hulle plek gegaan om ons te help met enige navrae en hulp wat benodig was. Woonstel skoon en netjies en die perseel ook. Sal definitief weer daar gaan vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beachfront Unit 6 se terugvoer

Cerelle Dankie vir kommentaar. Dit was ‘n plesier om julle te akkommodeer
Beste wense
Theuns en Sandra

The Beachfront Unit 6
Sarah D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah D
Gesin met klein kinders

Absolutely stunning.

Beautiful accommodation with stunning views. Definitely a must stay, we thoroughly enjoyed the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tienie M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie M

Baie aangename en rustige plek met dierekte toegang tot die strand.

Het dit baie geniet veral die kinders met die swembad en strand by jou sal weer hier wil kom vakansie hou die keer langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beachfront Unit 6 se terugvoer

Dit was lekker om julle weer hier te sien
The Beachfront

The Beachfront Unit 6
Michele K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele K
Gesin met klein kinders

Baie dankie dit was heerlik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annetjie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie B
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam, het lekker gebly en was gerieflik en vriendelike mense.

Margate! Nee Uvongo strand nee, Ramsgate met sy blouvlagstrand is puik. Gaan gerus soontoe, asook die ligging van die akkommodasie daar met nabygeleë winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beachfront Unit 6 se terugvoer

Annetjie dit was baie lekker om julle te akkommodeer. Baie dankie vir die positiewe kommentaar.

The Beachfront Unit 6
Natascha B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha B
Saam met vriende

Loved the place. People are friendly and very helpful. Enjoyed our stay fully.

We had everything we needed. Was a very enjoyable vacation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel D
Saam met vriende

Naby aan strande, veilg en rustig

Baie lekker plekkie. Genoeg spasie. Gratis WiFi. Twee badkamers, baie gerieflik vir 2 gesinne. Ons kon ons voeruig by die woonstel parkeer. Daar is braaigeriewe in ’n privaat, klein erf. Die beddens is gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta C
Gesin met tieners

Uitstekend.

Eenheid is toegerus met bordspeletjies uitstekend vir gesinstyd. Heerlike stoep met tafel waar gesin saam etes kan nuttig of net ontspan met 'n koffie terwyl jy die branders hoor. Puik sekuriteit het met skuifdeur oop geslaap terwyl die veiligheidshek gesluit was snags. Maklik bekombare strand - stapafstand. Gerieflike beddens, eenheid skoon en netjies. Sentraal geleë naby winkels. Kinderkanale 'n groot pluspunt sowel as die gemeenskaplike swembad. My kroos bestaan uit 'n mengelmoes van ouderdomme en almal was tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beachfront Unit 6 se terugvoer

Alta
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.

The Beachfront Unit 6
Maritza S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza S
Gesin met klein kinders

Heel tevrede

Baie gerieflik en netjies

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antionette F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette F
Saam met vriende

Rustig, gemaklik en veilig.

Lieflike eenheid met eie braaigeriewe. Meer as genoeg spasie met alles wat nodig is in die eenheid. Baie veilig. Minder as 2 km van die naaste winkel. Op die strand. Ons kan nie wag om weer terug te gaan na The Beachfront. Baie Dankie aan Theuns vir sy hulp en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beachfront Unit 6 se terugvoer

Baie dankie dat julle sulke gemaklike huurders was.

Seënwense

The Beachfront Unit 6
Colleen E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen E
Gesin met tieners

Heerlik gerus.

Het baie lekker gebly! Rustig en kan lekker uitrus! Sal dit vir enigiemand aanbeveel wat van rustigheid hou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Huzaifa N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Huzaifa N
Gesin met klein kinders

Really enjoyed our stay.

Perfect place to relax and get away from the rush. Staff very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda F

Clean and well maintained unit.

Visited with my 82 year old Mum. Everyone was friendly and accommodating. Had an absolutely amazing week. Unit is comfortable and well maintained with all the home comforts. Thank you to Theunis and Andries.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsje A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsje A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n baie rustige oord.

Sal dit vir enige iemand aanbeveel wat net will gaan rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beachfront Unit 6 se terugvoer

Dankie vir goeie kommentaar.
Dit was wonderlik om julle te akkommodeer.

The Beachfront Unit 6
John B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende, rustige en veilige vakansie bestemming!

Baie vriendelike ontvangs. Baie privaat, baie veilige terrein, die sekuriteit is baie goed en mens se eiendom en karre is veilig. Hulle het 'n baie goeie alarmstelsel. Hul het 'n baie private strand, nie veel mense nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M
Gesin met tieners

Perfek!

Ons het heerlik gebly. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Ideaal geleë. Veilig. Ruim. Skoon. Wat meer kan mens vra? Ons sien Theuns beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilbie J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilbie J
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Alles was in orde en ons het lekker vakansie gehou. Sal dit weer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beachfront Unit 6 se terugvoer

Baie dankie vir goeie kommentaar.

The Beachfront Unit 6
Gabi S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabi S
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik, sal beslis The Beachfront Unit 6 'n jaarlikse instelling maak.

Baie netjies en ligging is perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene H
Gesin met tieners

Brilliant.

Baie lekker gebly - plek is baie skoon en netjies. Sal maklik enige tyd weer daar wil bly as ons daar vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beachfront Unit 6 se terugvoer

Jolene.

Baie dankie vir die goeie gesindheid. Dit was baie aangenaam om julle te akkommodeer.

Theuns

The Beachfront Unit 6
Charne D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne D
Saam met vriende

Lekker en baie rustig.

Ongelukkig was nommer 6 klaar geboek, maar Oom Theuns het ons dadelik uitgehelp en ons het in nommer 11 geslaap vir ons tydperk wat ons moes gaan. Ons het dit vreeslik geniet! Toegang tot strand was vinnig en maklik en jy hoef nie eers ver te ry vir 'n Spar nie! Baie dankie vir die lekker verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beachfront Unit 6 se terugvoer

Baie dankie Charne. Ons hoop ons sien julle gou weer.

The Beachfront Unit 6
Marietjie P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie P
Gesin met tieners

Dit was asemrowend mooi en baie rustig.

Dit was seker ons lekkerste vakansie ooit. Ons het dit baie geniet en baie welkom gevoel. Uitstekende diens en uitstekende plek. Ons beplan reeds ons volgende vakansie daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gabi S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabi S
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Heerlike vakansie saam, perfek geleë en baie gemaklike en netjiese huisie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ankie S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankie S

Ons sal beslis weer daar vakansie hou!

Die woonstel is ruim, skoon en veilig! Diens is uitstekend. Die woonstel het my verwagtinge oortref!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl S
Gesin met klein kinders

Gemaklik huislik.

Wonderlike, veilige ruskansie vir my en gesin gewees,goed geleë en gemaklik met alle winkels, hospitale en benodigdhede in klein radius van die eenheid. Dolfyne en walvisse besigtig vanaf die eenheid se balkon en klein gemeenskap met waardes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik, kon nie vir beter plek vra nie!

Baie netjiese verblyf, veilig en baie gerieflik saam met kinders. Strand naby alle winkelsentrums ook. Sal verseker weer daar gaan rus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen E - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen E
Gesin met tieners

Het heerlik gerus!

Het ons verblyf by Beachfront nr 6 baie geniet! Sal definitief weer gaan! Netjies en baie ruim gemaklike eenheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza C - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza C
Gesin met klein kinders

Uitstekende vakansie!

Ons het 'n vreeslike lekker vakansie gehad. The Beachfront Unit 6 is perfek geleë. Baie netjies, veilig en vriendelike diens. Baie oulike plek met mooi strand en naby aan alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine G - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine G
Gesin met klein kinders

Spacious, private and a great view - walking distance to the sea.

Only one recommendation: to have cleaning service! Otherwise everything was fine, I will visit again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jimmy D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jimmy D
Gesin met klein kinders

Veilige verblyf en bekostigbaar!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon C - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon C
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Ek weet nie hoe om te beskryf watter wonderlike plekkie dit was nie! Dit was ons eerste keer daar, maar beslis nie die laaste keer nie. Ons het ons vakansieplekkie by die see gekry - julle sal ons elke jaar sien. Baie dankie, die plek was volledig ingerig. Die kliëntediens wat ons van Theuns af gekry het, was onbeskryflik. Alles van Beachfront Unit 6 is wonderbaarlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tienie M - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie M
Gesin met klein kinders

Net eenvoudig die beste!

Ek sal beslis die verblyf vir vriende aanbeveel. Dit is ideaal geleë en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica G - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n fantastiese belewenis. Die geluid van die see en uitsig maak hierdie 'n plek 1000!

Ons het van die begin tot die einde hierdie eenheid geniet. Wat 'n fantastiese "home away from home" gevoel. Ons sal definitief dit weer gebruik. Dankie Dries en Theuns vir al die geselsies en lekker rustyd wat ons by julle kon geniet. Julle kan maar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tallies T - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tallies T
Saam met vriende

Baie lekker gewees.

Sal altyd daar wil bly. Die uitsig is baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M
Gesin met klein kinders

'n Baie ruim en gemaklike woonstel.

Heerlik gekuier in 'n pragtige woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip H - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip H
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Dit was 'n vakansie wat ek nooit sal vergeet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tolla T - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tolla T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, veilig en baie rustig!

Nader aan die strand kan jy nie kom nie! 'n Wonderlike uitsig. Binne bereik vanaf alle winkels!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ashmead-rylaan, Erf 500, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0MGQ3ZTJhLWNjMTItNDk1Yi1iNDA5LWU1NzQ3MmEwZDU3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 38 5 1 5 Lot 500 Ashmead Drive Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.884686 30.352948
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem