The Beachfront Unit 8

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Beach Front Unit 8 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in 'n klein kompleks met 12 eenhede. Die sekuriteitskompleks is reg teen die see geleë en bied asemrowende uitsigte. Die naaste blouvlagstrand is net 'n entjie se stap ver.

Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n aparte stort. Die volledig toegeruste kombuis is oopplan en dit het ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is ingerig met 'n DStv-koppelpunt en -dekodeerder wat 50 kanale bied. Ons voorsien nie handdoeke nie, so onthou asseblief om jou eie saam te bring. Hierdie eenheid het 'n ruim, beskutte balkon wat uitkyk oor die swembad en see.

Die woonstel is 24 uur onder kamera-toesig en het 'n toesluitmotorhuis én 'n ekstra parkeerplek. Ons voorsien ook 'n gratis vaste internetlyn met WiFi. Gaste kan rustig ontspan by die braaigeriewe in die pragtige tuin vol broodbome.

Die sekuriteitskompleks bied 'n tuin, gemeenskaplike swembad en direkte toegang tot die strand. Ramsgate se hoof-Blouvlagstrand is net sowat 2 km ver. Daar is restaurante en winkelsentrum in 'n 3 km-radius.

Slaapplek

'n Bespreking by The Beachfront Unit 8 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Beachfront Unit 8 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false