The Beacon 40
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 92 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Beacon 40 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock, Ballito. Geleë naby die strande en met pragtige see-uitsigte vanaf die balkon, is dit ideaal vir diegene wat 'n ontspannende kusvakansie soek.
Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, kompleet met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek, perfek vir eet of ontspanning. Vir vermaak kan gaste 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi geniet.
Die ingeslote privaat balkon het gemaklike sitplek en bied see-uitsigte, wat 'n rustige plek bied om 'n oggendkoffie of sonsondergangdrankie te geniet. Gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike swembad, braai-area, goed onderhoue tuin, tennisbaan en veilige parkeerplek op die perseel binne die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Sam Geverifieer
Eiendomme 58
Resensies 108
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 92 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 92 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang