Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bean Tree

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Diederi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir The Bean Tree
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Frederick B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike langnaweek-wegbreek!

The Bean Tree is lieflike akkommodasie en stapafstand van al die restaurante in McGregor. Ons het veral die buitestort en die luukse bad geniet! Die gasvrou was baie behulpsaam met voorstelle vir eetplekke en staproetes. Die klein swembad op die perseel was 'n groot bonus om in af te koel op die warm dae. Ek sal The Bean Tree vir enigiemand aanbeveel wat 'n wegbreek in McGregor beplan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Ons het heerlik gebly en gekuier. Dit was lekker privaat maar nie "afgesonderd" nie en baie veilig. Wonderlike gashere, puik geriewe en 'n rustige, kalm atmosfeer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bean Tree se terugvoer

Thomas was 'n baie gemaklike gas, soveel so dat ons heerlik saam gekuier het. Sien uit om jou weer in die toekoms hier te ontvang.
Groete
Didi

The Bean Tree
Helette B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek en die gasvrou stap die ekstra myl saam om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak.

Ek beveel die plek baie sterk aan. Gerieflik, warm, ruim en kunstig ingerig. Ons het bederf gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bean Tree se terugvoer

Dit was baie gemaklik om vir Helette en haar man te ontvang. Baie bly julle het 'n heerlike tyd en wonderlike troue gehad. Baie dankie vir jou kompliment - my gaste is vir my belangrik. Groete, Didi.

The Bean Tree
Francois H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike akkommodasie, heerlik ruim, netjies en goed geleë.

Perfekte wegbreekplek vir 'n naweek op die platteland.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bean Tree se terugvoer

Hallo Francois
Dit was heerlik om julle te ontmoet het. Bly julle het die Bubbly Fees geniet en julle verblyf was aangenaam. Ons sien uit daarna om julle weer eendag in die toekoms te huisves.
Vriendelike groete
Didi

The Bean Tree
Darryl S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay, thanks.

A very comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela F
Saam met vriende

It was a lovely stay. Didi was a super host. We will be back.

We had a magical stay. The hosts were amazing the town was beautiful and Didi was charming and an incredible tour guide as she suggested places to us even booked for us. We will be back to McGregor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bean Tree se terugvoer

Dear Angela, thank you for your great review. It was really lovely to have met you both and am looking forward to seeing you again soon.
Didi

The Bean Tree
Roux P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roux P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfeksie op die platteland!

Baie dankie aan ons uitmuntende gasheer en -vrou! Ons het 'n heerlike tyd gehad met ons honde-kinders (die twee was versot op die groot tuin). Die kothois is ruim, lig en luuks. Die buitestort is 'n besonderse bederf! Ons sal beslis binnekort terug wees en beveel graag die plekkie aan al ons vriende en familie aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bean Tree se terugvoer

Baie dankie Roux vir jou lieflike resensie. Sien uit om julle weer hier te ontvang. Didi en Jake

The Bean Tree
Izaan K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izaan K
Enkelreisiger

Luxurious, relaxed and so beautiful. Definitely worth the price.

Jonathan's friendly and caring hospitality was out of the books. Will definitely stay there again. Super clean and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful quiet stay in the country but with the village a few minutes away.

Most welcoming, very clean and well equipped. Jon has thought of everything and the double glazing makes for a very peaceful sleep. Well designed for privacy. no complaints at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grewestraat 16, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0552b52f66e3d862dbaa3af162a749afe70466e017f8f03ce126457edeb83099d0dd5fb6fbd00103fdd21533de62fad045d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 16 Grewe Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.946068575441 19.826223038029
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem