by The Beekeeper's Inn | LekkeSlaap
+6

The Beekeeper's Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stubbs-straat 43, Louis Trichardt, 0081, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Beekeeper's Inn is in Louis Trichardt aan die voet van die majestueuse Soutpansberge.

Verblyf is beskikbaar in 'n selfsorgwoonstel wat met 'n eklektiese styl en bekoorlike dekor spog. Die ruim woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus en daar is 'n slim-TV en 'n kaggel in die sitarea. Die woonstel het onbeperkte WiFi en 'n slaapbank vir 'n kind is beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Die woonstel het 'n skadustoep en is in 'n mooi tuin wat die ideale plek is om jou oggendkoffie te geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by The Beekeeper's Inn sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir The Beekeeper's Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Stubbs-straat 43, Louis Trichardt, 0081, Limpopo
  • Gaste dink The Beekeeper's Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stubbs-straat 43, Louis Trichardt, 0081, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cf6eebbd4ae39798a4732dff29d44ecc7cd82015fd64483ebfc2d9f8cd248c02dffe5ce00369f584f592f3609a9163619c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 43 Stubbs Street Louis Trichardt 0081 Limpopo 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -23.0307377 29.9100595
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem