Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beekeeper's Inn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stubbs-straat 43, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Beekeeper's Inn is in Louis Trichardt, aan die voet van die majestueuse Soutpansberge, geleë.

Gaste kan tussen 3 gerieflike selfsorgwoonstelle kies. Daar is 2 woonstelle wat elk slaapplek aan 2 gaste bied en die ander woonstel het slaapplek vir 4 gaste.

Apartment BlackBee is met 'n koningingrootte-bed ingerig en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Slaapbank is ook vir 1 kind beskikbaar.

Apartment TwinBee het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk met 1 koningingrootte-bed ingerig is. Daar is 2 badkamers met 'n bad en 'n stort.

Apartment QueenBee het 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Elke woonstel het 'n kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus is. Elke woonstel se sitarea beskik oor 'n slim-TV met Netflix. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Elke woonstel het 'n stoep wat deur 'n pragtige tuin omring word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 20 resensies vir The Beekeeper's Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Stubbs-straat 43, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Gaste dink The Beekeeper's Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stubbs-straat 43, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cf6eebbd4ae39798a4732dff29d44ecc7cd82015fd64483ebfc2d9f8cd248c02dffe5ce00369f584f592f3609a9163619c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 43 Stubbs Street Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -23.0307377 29.9100595
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem