Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bell House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pelican-singel 23, Vermont, Hermanus, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Bell House is in 'n stil straat in Vermont, Hermanus geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf naby die see, met 'n uitsig op die berg.

Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 1 kind en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ruim en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n driekwartbed en 'n bed vir 'n kind. Die tweede badkamer het 'n bad en en 'n stort.

Daar is ook 'n ruim sitarea met 'n dagbed en oopplan-eetarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser in.

Daar is 'n groot buitestoep en 'n vuurput vir gaste. Die eiendom is heeltemal omhein en veilig vir gaste se gemoedsrus.

Slaapplek

’n Bespreking by The Bell House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbed vir 1
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir The Bell House
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 3

Ligging

  • Pelican-singel 23, Vermont, Hermanus, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Bell House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pelican-singel 23, Vermont, Hermanus, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA473e16e5336425b39e622f458c43757584bce30cd2ccb506cca76c8d6077229dded4bd5302ef46ec0586eb230660850aaea5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 23 Pelican Crescent Vermont 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.410472 19.163856
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem