+14
Selfsorg in Hermanus

The Bell House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.

25% AF!
Pensioenarisaanbod
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
14% AF!
Spesiale aanbod
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 24 Mrt 2026 tot 31 Okt 2026.
Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Indien daar breekskade is moet dit deur gaste vervang word.
Indien die meubels geskuif word moet dit asb. weer teruggeskuif word voor gaste uitklok.
Verwyder asb. alle vullis van die huis en sit dit in 'n sak op die sypaadjie met vertrek.
Gaste moet asb. hul eie skyfies vir die DVD-speler saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 200
14 % AF
R 3 200 R 2 743
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 200
14 % AF
R 3 200 R 2 743
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 200
14 % AF
R 3 200 R 2 743
per nag (plek vir 8)
Bespreek

23 Pelican Crescent, Vermont, Hermanus, 7708, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA473e16e5336425b39e622f458c43757584bce30cd2ccb506cca76c8d6077229dded4bd5302ef46ec0586eb230660850aaea5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 743 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 23 Pelican Crescent Vermont 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.410472 19.163856
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang