The Bentley Westville

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Bentley Westville is ’n lieflike, eksklusiewe gastehuis wat teen ’n heuwel in die rustige voorstad van Durban, Westville genestel is. Dié gastehuis, wat oorspronklik ’n plaashuis was, is opgeknap en ingerig om sakereisigers, pasgetroudes en paartjies te verwelkom. Gaste word genooi om die Bentley-gastehuis met sy luukse suites en netjiese tuine te kom geniet.

Elke suite by The Bentley is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat met perkallinne oorgetrek is en het ’n TV met 'n DStv-hotelpakket en lugversorging. Elke suite het ’n privaat en suite-badkamer, ’n kroegyskassie, ’n mikrogolfoond, ’n Nespesso-koffiemasjien, ’n ketel, broodrooster, haardroër, daaglikse vars handdoek en gratis toiletware. WiFi is ook beskikbaar vir gaste se gebruik. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die gastehuis is ideaal geleë vir diegene wat graag vir Durban wil verken en dit het toegang tot hoofpaaie, strande, winkelsentrums, gimnasiums en restaurante. The Bentley is sowat 20 minute van Moses Mabhida Stadion. Kings Park Stadion en uShaka Marine World af. King Shaka Internasionale Lughawe is sowat 30 minute ver.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Bentley Westville gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false