Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bethesda

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 54 resensies vir The Bethesda
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Zani S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zani S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Gasvryheid, vriendelikheid, netheid alles was 5 ster. Carla, haar man en hulle diere kinders was die beste. Ons het 'n baie lekker rustige nagrus gehad. Die kamer is skoon, netjies en baie mooi uitgerus met alles wat jy sal benodig. Diere vriendelik dit was 'n groot bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gorete W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gorete W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic - what absolute gems - both the town and The Bethesda.

This is the first time we visited Nieu Bethesda. What an absolute gem - both the town and The Bethesda. We were made to feel welcome from the instant we drove into town. The accommodation is no exception. Best night's sleep in a long time .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakkie P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jakkie P
Enkelreisiger

Verblyf aangenaam en gawe ondersteunende personeel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Beste Jakkie,
Ons waardeer jou gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jy ons gekies het vir jou verblyf.
Karoo groete,
Ludolf & Carla

The Bethesda
Vanessa R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa R
Gesin met tieners

Gemaklike oasis van puik verblyf en vriendelikheid.

Die verblyf bly maar 'n oasis van genot, gemak en vriendelikheid. Dit is eenvoudig die enigste plekkie waar ek en my gesin oornag in die verlede en in die toekoms. Dankie dat julle diens altyd puik bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Vanessa,
Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf. Hoogs gewaardeer! Julle gawe resensie is ‘n bonus – dankie! Dit was wonderlik om julle terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete,
Ludolf & Carla

The Bethesda
Evert K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saligheid in die platteland.

Ons het baie lekker by The Bethesda gebly - 'n puik gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Beste Evert,
Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf. Ons waardeer julle gawe resensie. Ons hoop om julle terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete,
Ludolf & Carla

The Bethesda
Marina S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina S
Gesin met tieners

Verrykende ervaring!

Stylvolle, inspirerende gastehuis met heerlike restaurant en oulike honde!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Beste Marina,
Baie dankie! Julle gawe resensie is 'n bonus – dankie! Ons hoop om julle terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete,
Ludolf & Carla

The Bethesda
Isca S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isca S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, te kort, 'n plek om asem te skep.

Ons het vreeslik lekker gebly, die 'attention to detail' is ongelooflik! Carla en Ludolf is so vriendelike en behulpsaam. Ons bespreek sommer klaar weer vir volgende jaar. Ons is so bly ons het op die plekkie afgekom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Beste Isca,
Ons waardeer jou gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jy ons gekies het vir jou verblyf. Baie dankie!
Karoo groete, Ludolf & Carla

The Bethesda
Corne V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and exceptional quality.

Excellent service and beautiful accommodation. The team is just fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Dear Corné,
What an honour to host you and to receive such a kind review as a bonus. Thank you for choosing our guesthouse for your stay in our charming village. We appreciate you taking the time to write such a lovely review.
Karoo greetings,
Ludolf & Carla

The Bethesda
Elize V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met vriende

Skoon en netjies.

Het lekker gebly. Die chef was ongelooflik. Die kelners was baie behulpsaam en vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Beste Elize,
Ons waardeer jou gawe resensie. Baie dankie! Seënwense vir 2024!
Karoo groete,
Ludolf & Carla

The Bethesda
George P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George P

Netjies en verblyfs vriendelik.

Verblyf was netjies, skoon en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Beste George,
Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf. Hoogs gewaardeer! Julle gawe resensie is 'n bonus - dankie!
Ons hoop om julle terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete,
Ludolf & Carla

The Bethesda
Michelle V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Ons het net een nag oorgeslaap. Alles was soos op die webtuiste en die kwaliteit van die matras en linne was uitstekend. Die kamer en gastehuis is baie mooi, netjies en die diens is vriendelik. Daar is aandag aan detail gegee. Ek beveel julle graag aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Beste Michelle,
Ons waardeer jou gawe resensie. Baie dankie dat jul Die Bethesda gekies het vir jul verblyf. Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf & Carla

The Bethesda
Cecilia R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia R
Saam met vriende

Pragtige dekor en heerlike ruim vertrekke met alles en meer wat nodig is.

Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Die feit dat ons al die etes op die perseel kon kry, het ons uitstekend gepas. Baie lekker geslaap en sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Beste Cecilia,
Baie dankie dat jul Die Bethesda gekies het vir jul verblyf. Hoogs gewaardeer! Jul gawe resensie is ‘n bonus – dankie! Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf & Carla

The Bethesda
Gustav P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontsnapping na die verlede se rustigheid.

Die dorpie is 'n toevlug uit ons gejaagde bestaan na stilte en eenvoud, tog gevul met menige eetplekke en verblyfopsies. The Bethesda het 'n bekoring en styl van sy eie met alle benodighede en eie restaurant wat heerlike kos bedien. Werklik genotvolle verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Beste Gustav,
Ons waardeer jul gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jul ons gekies het vir jul verblyf. Baie dankie! Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf & Carla

The Bethesda
Johan V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

Mens kan met niks fout vind nie. Ons sal verseker terug wees.

Die mense is vriendelik en 'n besoek aan Nieu-Bethesda is kos vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Beste Johan,
Baie dankie dat jul ons gekies het vir jul verblyf. Hoogs gewaardeer! Jul gawe resensie is ‘n bonus – dankie! Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf & Carla

The Bethesda
Johan C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met vriende

Voortreflike akkommodasie in 'n prentjiemooi dorp!

The Bethesda troon eenvoudig uit bo enige verblyf waar ek al tuis was in ons pragtige land. Carla en Ludolf se gasvryheid is onoortreflik in die gastehuis bedryf en tesame met hulle vriendelike en behulpsame personeel bied hulle uitmuntende verblyf en diens aan reisigers. Alles wat reisigers nodig het om 'n luukse wegbreek te geniet word verskaf en die kamers is uiters netjies en skoon. WiFi geriewe is beskikbaar en voorsiening is gemaak sodat gaste nie deur beurtkrag verontrief word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Beste Johan,
Ons waardeer jul gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jul ons gastehuis gekies het vir jul verblyf. Baie dankie! Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf & Carla

The Bethesda
Francois G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en baie gasvry.

Carla en Ludolph gaan uit hulle pad om dit gerieflik, warm en lekker te maak. Ons gaan beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Francois,
Baie dankie dat jul ons gekies het vir jul verblyf. Hoogs gewaardeer! Jul gawe resensie is ‘n bonus – dankie! Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf & Carla

The Bethesda
Walter R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We stayed at The Bethesda to explore the town.

The Bethesda is centrally located in Nieu-Bethesda, making exploration of the village convenient. The guesthouse exudes history and charm. The rooms are comfortable, and breakfast was delicious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Dear Walter, thank you for your gracious, kind review. It was an honour to host you. Thank you for choosing us. We would love to welcome you back to our village. Karoo regards, Ludolf & Carla

The Bethesda
Christine V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V
Enkelreisiger

Fantastiese verblyf in 'n bekoorlike dorpie.

'n Heerlike, smaakvolle gastehuis met regte Karoo-gasvryheid, pragtige kamers en badkamers en fantastiese ontbyt. Die oulike honde is 'n plus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Beste Christine,
Baie dankie dat jul ons gekies het vir jul verblyf. Hoogs gewaardeer. Jul gawe resensie is ‘n bonus dankie! Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete,
Ludolf & Carla

The Bethesda
Caroline S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Carla, Ludolf en die knapse span wat hulle bestuur was fantasties gewees.

Ontbyt, diens en verblyf kon nie gefout word nie. Puik ervaring vanaf die span, pragtige kamers! Kon nie fout vind nie! Sal definitief weer 'n draai kom maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Beste Caroline,
Ons waardeer jul gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jul ons gekies het vir jul verblyf. Baie dankie! Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete,
Ludolf & Carla

The Bethesda
Du Rand H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Du Rand H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongeëwenaarde - gasvryheid/bederf!

Carla is die mees perfekte gasvrou en ambassadeur vir haar gastehuis, die bedryf en vir Nieu-Bethesda! Ons kamer en badkamer was ruim, smaakvol gemeubileerd en goed toegerus. Die gastehuisspan is hoflik, vriendelik en het ons bederf met die heerlikste ontbyte en diens. Ons sal Carla en haar mense en die ondervinding vir altyd koester! Dankie en weereens dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Du Rand,
Ons waardeer jul gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jul ons gekies het vir jul verblyf. Baie dankie. Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf en Carla.

The Bethesda
Hanno E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno E
Gesin met klein kinders

Amazing! Beste plekke ooit!

Attention to detail oortref jou verwagtinge!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Beste Hanno, pns waardeer julle gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat julle ons gekies het vir jul verblyf. Baie dankie. Ons hoop om julle terug te verwelkom in ons mooie dorpie. Karoo groete, Ludolf & Carla

The Bethesda
Christelle V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V
Gesin met klein kinders

Perfekte oornag.

Ons het oornag op pad af Mosselbaai toe. Dit was perfekte oornag. Carla is die perfekte gasvrou, die kamers is goed toegerus met kamerjas, pantoffels, heerlike bad soute en filter koffie, tee en beskuit, bordspeletjies vir kinders, toer en kaart van die dorp. Ontbyt die volgende oggend was uit die boeke. Carla en haar span het aan alles gedink. Die gastehuis is sentraal geleë dat jy heerlik deur die mooi dorpie kan stap vir 'n koue bier of aandete. Dit was 'n belewenis. Ons sal vir seker weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Liewe Christelle, baie dankie dat julle besluit het om jul verblyf aan ons toe te vertrou. Hoogs gewaardeer. Julle gawe resensie is ‘n bonus. Ons hoop om julle terug te verwelkom in ons mooie dorpie. Karoo groete, Ludolf & Carla

The Bethesda
Martin N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en vriendelike personeel.

Baie pragtige, skoon eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Goeiedag, baie dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf. Hoogs gewaardeer. Ons hoop om julle terug te verwelkom in ons mooie dorpie. Karoo groete. Ludolf & Carla

The Bethesda
Heather W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideal karoo stopover for a few days.

Huge doors allow the feel of the Karoo in the rooms which are well-furnished, with plush bathrooms. The Bethesda Guesthouse is well positioned in the centre of Nieu-Bethesda, Carla and Ludolph are welcoming hosts. Particularly liked the restaurant on the premises, and Bruno the dog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Dear Heather,thank you for your gracious, kind review. Glad you loved Bruno's and Bruno. It was an honour to host you. Thank you for choosing us. We would love to welcome you back to our village. Karoo regards, Ludolf & Carla

The Bethesda
Johann B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kuier. Vriendelike diens.

Van aankoms tot vertrek was dit lekker. Daar is 'n gesellige atmosfeer en Carla doen moeite met haar gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Beste Johann
Ons waardeer jul gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jul óns gekies het vir jul verblyf. Baie dankie. Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete
Ludolf and Carla

The Bethesda
Lizette H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette H

Luukse oorslaap.

Die gastehuis is luuks en pragtig. Heerlike koffie en beskuit voorgesit en die bykomstighede in die badkamer van goeie gehalte. "Honesty bar" in yskassie, warm beddegoed en silwerskoon kamer. Ek sal enige tyd weer hier oorslaap en dit vir ander mense aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Ons waardeer jul gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jul óns gekies het vir jul verblyf. Baie dankie. Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf en Carla.

The Bethesda
Dion G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dion G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, hulpvaardige diens. Puik!

Enigste negatiewe belewenis was dat alle aanvanklike korrespondensie in Engels was, alhoewel ek aangedui het dat ons Afrikaanssprekend was. Na my kontak in Afrikaans, was verdere kontak en ontvangs wel in Afrikaans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Baie dankie dat jul besluit het om jul verblyf aan ons toe te vertrou. Dit is hoogs gewaardeer. Jul gawe resensie is ‘n bonus, dankie. Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf en Carla.

The Bethesda
Adriaan K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek, sprokieswêreld.

Anders, nostalgies en besonder gerieflik met unieke styl. Ludolf is 'n fantastiese gasheer. Ons sal beslis weer hier oorbly en Bethesda Gastehuis aan almal aanbeveel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Baie dankie dat jul besluit het om jul verblyf aan ons toe te vertrou. Dit is hoogs gewaardeer. Jul gawe resensie is ‘n bonus, dankie. Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf en Carla.

The Bethesda
Leonie L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm welcome by Ludolf, spacious parking, pretty environment and very pleasant stay.

Gorgeously decorated and comfortable rooms and bathroom. Creaky floors, but awesome coffee, mini bar facilities, desk space, convenient plugs, gowns and slippers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Thank you for your generous and kind review. It was an honour to host you. Thank you for choosing us. We would love to welcome you back to our village and the Karoo. Warm regards, Ludolf and Carla.

The Bethesda
Reinet J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinet J
Saam met vriende

Verblyf uit die boonste rakke.

Dit is 'n pragtige gastehuis en baie goed geleë. Carla het ons hartlik ontvang en dadelik laat tuis voel. Die kamers en badkamers is ruim en was snoesig warm met ons aankoms. Die ontbyt was uit die boonste rakke en daar was vars melk in elke kamer vir 'n lekker paar koppies tee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Baie dankie dat jul besluit het om jul verblyf aan ons toe te vertrou. Dit is hoogs gewaardeer. Jul gawe resensie is ‘n bonus, dankie. Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf en Carla.

The Bethesda
Margaret E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome verblyf en ligging.

Vriendelike ontvangs. Baie skoon en netjies. Linne is goeie kwaliteit. Ontbyt heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Ons waardeer jul gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jul óns gekies het vir jul verblyf. Baie dankie. Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf en Carla.

The Bethesda
Andre V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met vriende

Friendly, generous, luxurious.

Great guest house, awesome room and very luxurious. Highly recommend The Bethesta.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Baie dankie dat jul besluit het om jul verblyf aan ons toe te vertrou. Dit is hoogs gewaardeer. Jul gawe resensie is ‘n bonus, dankie. Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf en Carla.

The Bethesda
Lizelle B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as fantasties.

Ons is so welkom ontvang by The Bethesda. Carla en haar span is fenomenaal. Goed georganiseerd en hulle het selfs ons aandete-bespreking vir ons behartig. Wat n ervaring! Gastehuis is super skoon en netjies en 'n heerlike ontbyt is in die prys ingesluit. Ons sien julle beslis weer! Beste knoffel suid van die ewenaar, direk uit hul tuin, is te koop waar jy ontbyt geniet. Koop daarvan dis amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Ons waardeer jul gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jul óns gekies het vir jul verblyf. Baie dankie. Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf en Carla.

The Bethesda
Juanita B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige gastehuis met eienaars wat baie aandag gee aan detail.

Ons het die kuier in Nieu-Bethesda baie geniet en die The Bethesda Guesthouse is pragtig binne en die gasvrou het ons baie spesiaal laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Baie dankie dat jul besluit het om jul verblyf aan ons toe te vertrou. Dit is hoogs gewaardeer. Jul gawe resensie is ‘n bonus, dankie. Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf en Carla.

The Bethesda
Linda D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home from home.

Carla, dankie dat julle so mooi agter die Oudstes gekyk het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Beste Linda,
Ons waardeer jou gawe resensie. Baie dankie dat julle ons gekies het vir jou ouers se verblyf in Nieu-Bethesda.
Ons is bly dat hulle ons mooie dorpie geniet het.
Karoo groete, Ludolf & Carla

The Bethesda
Vanessa R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa R
Gesin met tieners

Fantastic hospitality and Karoo beauty in the mountains.

The Bethesda Guesthouse. Meet Carla and Ludolf Smit, owners of the Bethesda Guesthouse in Nieu-Bethesda (Eastern Cape), South Africa. This energetic couple kicked up the Jozi life almost three years ago for the quieter, but definitely not sleepy lifestyle that only a village-like Nieu-Bethesda can offer. This beautiful guesthouse offers more than just charm, luxury and convenience, it offers an experience. Every piece of furniture in the home tells a story. From the stove that Ludolf’s mum cooked on when he was a child that is proudly displayed in their adjoining restaurant, to the large wooden dining room table that was once in the Smit’s home, now nestled in the bay window where our breakfast was served, to the wooden furniture of a bygone era dotted throughout the guest rooms in The Bethesda. The feeling of being home envelopes you like a warm welcome hug. I say ‘home’ because that’s exactly what it feels like when you step through the majestic wooden doors after a long day on the road. The beautifully maintained wooden floors creek underfoot with embedded history and tales as you make your way past each guestroom. It’s a reassuring sound that echoes so many memories of so many childhoods in South African homes, including mine. Carla’s energy is infectious and her meticulous attention to detail is evident throughout The Bethesda Guesthouse. Every view from every window in The Bethesda is a picture-perfect painting and it was a delight to snap a random shot throughout the home to capture this luxury life in the Karoo. The gift shop nook in their pizzeria is jam-packed with local products, a testament to the community culture that lives here. We arrived on the eve of the Kamers Makers exhibition that travels from the Karoo to Johannesburg and other major cities throughout South Africa. We were also treated to an art exhibition that was proudly hosted by Chris Lloyd, owner of Die Waenhuis restaurant in Martin Street. The dusty Karoo roads of this sleepy little hollow town were abuzz with local and international artists. Die Waenhuis serves comfort food for weary travelers that fill that hunger spot, served with the biggest smiles and local stories from the friendliest staff I’ve met in a very long time. The drive along the gravel Owl Route Road from the national highway was well worth the view. It’s an easy enough route for most vehicles. Nieu-Bethesda is off-road country for cars, bikes and bicycles alike. The short drive to the Stone Folk installation art outside the village is as picturesque as the road into the village. The History of the Bushman Museum and the Owl House were unfortunately closed when we visited, but that’s all the more reason for us to return. The Bethesda Guesthouse will definitely see us again. Die Padstal at the edge of the village did indeed live up to its local reputation for serving the best takeaway roosterkoek sarmies for the road trip ahead. . Nieu-Bethesda’s church is an architectural beauty. The Nieu-Bethesda village asked permission from Graaff-Reinet to have their own church built as the locals could not travel the distance to attend services. It was well worth the ask. . The village of Nieu-Bethesda is an absolute delight filled with arts, culture, craft beer, brilliant accommodation, history and wonderfully colourful people. This is a village that understands that ‘if you’re okay, I’m okay. ’ This doesn’t just count for visitors but among the locals as well. The culture of ‘let’s do it for the greater good’ is the heartbeat of Nieu-Bethesda. If you’re looking for a stop-over for the night, a long weekend break-away or a week for a self-imposed writing retreat, Nieu-Bethesda is your next destination. South Africa is filled with these little gems of villages. Find them. Support them. . You won’t be sorry. Walking through the dusty roads of this little Karoo village reminds one of things often forgotten –. people are kind, places have heart, food is comfort, life is colourful, and nothing else matters when you are where you belong. Thank you Carla and Ludolf, the world needs more hearts like yours.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Dear Vanessa,
Thank you for choosing The Bethesda, we feel honoured that we could host you. We appreciate you taking the time to write a kind and generous and detailed review, thank you. We would love to welcome you back to our village.
Karoo greetings, Ludolf and Carla.

The Bethesda
Amelia M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos Paula sou gesê het: Fantasmagories!

Fantasties! Ek wil daar bly! Lieflike huis omring deur 'n mooi tuin. Lekker onbyt. Vriendelike personeel. Eienaars is baie aangename mense. Hou gaste ingelig oor wat gebeur op die dorp. Bly meer as een aand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Amelia.
Jy is kosbaar. So gaaf van jou om so mooi oor ons plek te skryf. Dankie dat julle ons gekies het vir jul verblyf in Nieu-Bethesda.
Ons is bly dat jul ons mooie dorpie geniet het.
Karoo groete,
Ludolf & Carla

The Bethesda
Danel L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie hemel op aarde.

Absolute home-away-from-home-atmosfeer! Dankie vir die gasvryheid - dit was voorwaar 'n besonderse bestemming!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Beste Pieter,
Sjoe, ons waardeer jou gawe resensie.
Dankie dat julle ons gekies het vir jul verblyf in Nieu-Bethesda.
Ons is bly dat jul ons mooie dorpie geniet het.
Karoo groete,
Ludolf & Carla

The Bethesda
Bennie N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ontbyt is ingesluit - uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Beste Bennie,
Baie dankie dat julle ons gekies het vir jul verblyf in Nieu-Bethesda. Ons waardeer jou gawe resensie.
Ons is bly dat jul ons mooie dorpie geniet het.
Karoo groete,
Ludolf & Carla

The Bethesda
Johann H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut 'n dorpie wat jou siel vasvang.

Ludolf en Carla is fantastiese gashere. Bruno's 'n moet en die Gastehuis het karakter. Sal dit hoogs aanbeveel. Ons volgende kuier is beslis langer. Daar is net te veel om te ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Beste Johann,
Ons waardeer jou gawe resensie.
Dankie dat julle ons gekies het vir jul verblyf in Nieu-Bethesda.
Ons is bly dat jul ons mooie dorpie geniet het.
Karoo groete,
Ludolf & Carla

The Bethesda
Nicolaas P L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolaas P L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n voorreg om so ontvang te word en die diens was puik. Sterk aanbeveel.

Die rustigheid van die dorp, die afwesigheid van straatligte, radio en TV was inderdaad 'n bonus. 'n Begeesterde groep inwoners bied waarlik vir jou 'n geleentheid om rustig te raak. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Beste Lappies, baie dankie vir jou resensie.
Dit was wonderlik om jul te huisves. Kom kuier gerus weer in ons kontrei.
Karoo-groete,
Ludolf & Carla

The Bethesda
Erna V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V
Saam met vriende

Uitstekende gasvrou en gasheer, hulle het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel.

Personeel is baie vriendelik. Uitstekende gastehuis, ligging is perfek en stapafstand van alles af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Liewe Erna,
Julle was twee diamante! Ons waardeer jou gawe woorde en die moeite om 'n resensie te skryf.
Dit was 'n voorreg om jul te huisves.
Baie dankie dat jul ons dorpie kom ontdek het.
Warm Karoo groete,
Ludolf & Carla

The Bethesda
Gwen J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtig, rustig en veilige heenkome wat ons beslis weer gaan besoek.

Die ligging is asemrowend, die eienaars opreg, die verblyf van uitmuntende gehalte en die ontbyt is bobaas. Gaan beleef Karoo-gasvryheid op sy beste, jy sal nie spyt wees nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Liewe Gwen,
Baie dankie vir jou gawe resensie. Dit was 'n eer om jul te huisves. Julle was wonderlike gaste.
Kom gerus weer.
Karoo groete,
Ludolf & Carla

The Bethesda
Elmien P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Padlangs!

Ons gasvrou het ons baie vriendelik ontvang. Sy het ons mooi verduidelik waar ons die aand kon gaan eet, verskillende opsies. Ons het heerlik geslaap op 'n groot bed! Die ontbyt was heerlik en stylvol aangebied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Beste Elmien,
Ons waardeer jul besoek en dankie ook vir jou mooie resensie. Ons is opreg bly dat jul ons dorpie kon ervaar.
Vriendelike Karoo groete,
Ludolf en Carla.

The Bethesda
Ilse B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike gasvryheid beleef in hierdie pragtige dorp.

Sal dit definitief aanbeveel vir enigiemand wat die platteland wil ervaar. Baie nostalgiese ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek aan Nieu-Bethesda. Dit was ‘n voorreg om jul te huisves. Ons waardeer jul ondersteuning.

The Bethesda
Brunhilde W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brunhilde W
Gesin met tieners

Farmhouse memories with modern comfort.

Carla and Ludolf are wonderful, welcoming hosts, going beyond to look after our needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Dear Brunhilde,
Thank you for taking the time to review us. Apologies for my late reply. It was an honour to host you.
Thank you for choosing us!
Much appreciated,
Ludolf & Carla

The Bethesda
Ingrid F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid F
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties.

Ons het heerlik hier gebly. Carla het soveel moeite vir ons gedoen om seker te maak ons en ons kinders is gemaklik en rustig. Ek sal enige dag weer terugkom The Bethesda toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Beste Ingrid,
Jammer vir my laat antwoord. Baie dankie dat julle Die Bethesda gekies het vir jul verblyf. Ons is opreg bly dat jul ons dorpie kon ervaar. Dis so gaaf van jou om die tyd te neem om 'n resensie te skryf.
Karoo groete,
Ludolf en Carla.

The Bethesda
Simon V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bethesda Gastehuis is hoogs aan te bevele!

Mooiste ou huis met 'n lieflike wilgerboom in die tuin. Die gasheer en gasvrou is vreeslik gaaf en behulpsaam. Die kamer is so mooi ingerig en daar is alles wat mens kan benodig! Sal sonder twyfel weer hier kom bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Beste Simon,
Ons waardeer jou mooie woorde en die moeite om 'n resensie te skryf. Dit was 'n voorreg om jul te huisves.
Baie dankie dat jul ons dorpie kom ontdek het.
Beste wense vir 2021.
Ludolf en Carla

The Bethesda
Ansche C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansche C

Luukse ervaring.

Carla het ons baie welkom laat voel en die tyd gevat om ons te verduidelik waar al die oulike plekke is om te besoek in die dorpie. Die kamers is luuks, baie skoon en netjies. Die ontbyt was heerlik en het ekstra moeite gedoen. Sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Beste Ansche, dankie dat julle Die Bethesda gekies het vir jul verblyf. Ons is opreg bly dat jul ons dorpie kon ervaar. Dis so gaaf van jou om die tyd te neem om 'n resensie te skryf. Beste wense vir 2021. Ludolf en Carla.

The Bethesda
Nico G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Kan dit net aanbeveel. Goeie waarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Beste Nico
Dis so gaaf van jou om die tyd te neem om 'n resensie te skryf. Dit was wonderlik dat jul ons dorpie kom ervaar het.
Seënwense vir 2021.
Ludolf en Carla

The Bethesda
Alet B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi dorpie. Stop gerus op pad see toe.

Lieflike gastehuis met ’n plaas gevoel en vriendelike diens. Ek sal The Besthesda vir ander aanbeveel. Baie mooi dorpie met old school charm. The Bethesda gastehuis bied alles wat mens sou wou hê en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Liewe Alet,
Ons waardeer jou gawe woorde en dat jy die moeite gedoen het om 'n resensie te skryf.
Dit was 'n voorreg om jul te huisves. Baie dankie dat jul ons dorpie kom ontdek het.
Beste wense vir 2021!
Ludolf & Carla

The Bethesda
Steyn V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese atmosfeer en gasvryheid.

Die kamer en badkamer is gerieflik en smaakvol. Lekker ontspanne atmosfeer na land pad. Lekker pizza op die perseel, ontbyt was besonders. Die dorpie en veral die tweedehandse boekwinkel is moeite werd om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton K
Saam met vriende

Heerlik gebly!

Die gashere het uit hulle plek gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Sal weer hier oorbly op pad tuinroete toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Beste Anton,
Baie dankie vir jul besoek aan Nieu-Bethesda. Dit was ‘n voorreg om jul te huisves. Ons waardeer jul ondersteuning.
Seënwense!

The Bethesda
Philip G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip G
Saam met eggenoot / lewensmaat

5-ster akkommodasie en ontbyt saam met boeregasvryheid

Pragtige kamers in statige ou herehuis net 'n klipgooi van alles in Nieu Bethesda. Gasvrou het duidelik 'n passie vir die dorpie en omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bethesda se terugvoer

Beste Philip G,
Baie dankie vir jul besoek aan Nieu-Bethesda. Dit was ‘n voorreg om jul te huisves. Baie dankie ook vir die deel van stories en jul ondersteuning.
Seënwense!

The Bethesda
Vanaf R1 020
R1 020 R918
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 020
R1 020 R918
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 020
R1 020 R918
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat 317, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb376e68348e7260db3889bfb0ffa7d5182cc6fe406f712db7ce1e4525f9f97f4db768ed6ae6528ad94f455448e0b9affdde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 020 nouVanaf R918 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 317 Martin Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.86575216272 24.552564373016