Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bird’s Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenara Farm, Lotheni, 3256, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 521 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

The Bird's Nest is 'n selfsorg-chalet, geleë op 'n werkende plaas, in die suidelike Drakensberge in KwaZulu-Natal. Dis ideaal vir 'n gesin wat op soek is na vreedsaamheid, ver verwyder van die stad se rumoer.

Die chalet beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en is ten volle gemeubileer. Die hoofslaapkamer is op die grondvloer en het 'n koninggrootte-bed. Die tweede kamer is op die boonste vloer en het nog 'n koninggrootte-bed sowel as 2 enkelbeddens. Daar is ook 1 enkelbed in die oopplan-leefarea. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Al die ligte in die huis werk met batterye en kerse word voorsien vir ekstra beligting. Warm water word met gas verhit.

Die kombuis het al die nodige geriewe om etes voor te berei, sowel as 'n gasstoof met 'n oond, 'n ketel, 'n yskas-vrieskas en ingeboude kaste vir breekware en eetgerei. Die leefarea het gemaklike rusbanke en daar is 'n kaggel om die koue te verdryf. Daar is braaigeriewe buite beskikbaar. Troeteldiere is welkom op die perseel.

Doendinge in die omgewing sluit in: staproetes, bergfietsry en 4x4-roetes, indien jy jou eie toerusting saambring. Die plaas is geleë in die berge in die Drakensberg-area en die naaste dorp is Underberg wat sowat 45 km van ons af is.

Slaapplek

’n Bespreking by The Bird’s Nest sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 9 resensies vir The Bird’s Nest
Netheid
3.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Merlyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 19

Jaar gelys 8

Ligging

  • Glenara Farm, Lotheni, 3256, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Bird’s Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 521
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R3 521
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenara Farm, Lotheni, 3256, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5MzU4NTVlLWUwODYtNDBjNC1hNzNhLWE4MzljMWJjNDY2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 521 per nag, vir 7 mense 9 5 1 5 Glenara Farm Lotheni 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5195471018 29.515885114633
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem