Kameeldrift-Oos Akkommodasie by The Blades | LekkeSlaap
+27

The Blades

Hotel
  • Kapasiteit: 96 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldrift-weg, Plot 75 Zeekoegat, Roodeplaat, 2000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 470 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Blades is in die ongetemde Bosveld op 'n eiendom wat 10 ha groot is aan die oewer van die Roodeplaatdam en bied 'n unieke kombinasie van inheemse plantegroei, ontwerperstuine en waterfront luuksheid op jou voorstoep.

Die verblyf bestaan uit Executive-chalets, luukse dubbelkamers en gesinskamers wat elk slaapplek vir 2 tot 4 gaste het. Die eenhede bied 'n uitsig oor die bosveld en Roodeplaatdam en het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Van die eenhede het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, haardroërs, yskassies en 'n kontinentale ontbyt of 'n warm ontbyt is ingesluit.

Gaste kan in die swembad of die tuin ontspan of 'n maaltyd by die restaurant op die perseel geniet. Konferensiegeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

The Blades is sowat 20 minute se ry vanaf Pretoria, 40 minute vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en 50 minute vanaf Johannesburg. Dit is dus sentraal geleë en gerieflik vir internasionale gaste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir The Blades
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Kameeldrift-weg, Plot 75 Zeekoegat, Roodeplaat, 2000, Gauteng
  • Gaste dink The Blades het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 470
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 470
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 96 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldrift-weg, Plot 75 Zeekoegat, Roodeplaat, 2000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0NzY1MTNlLTA5NTAtNGUzMi1iMjFjLTA0MzJmMWZkN2QxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 470  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 Kameeldrift Road Plot 75 Zeekoegat 2000 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.646858082289 28.335955739021
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za