LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation | LekkeSlaap
+165

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 89 resensies vir The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lynne G - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely delightful. Comfortable, warm and welcoming. Lovely pets.

Breakfast was served in their little coffee shop and restaurant, which is at a different venue close by. Delicious food and a stunning view of the dam, ducks, birds and mountains. Just Heavenly.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Thank you very much, Lynne for this amazing review. Yes, the breakfast is a highlight! We are so happy that you enjoyed your stay on the farm and you are most welcome back anytime in the future.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Marina F - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Rustige atmosfeer. Diens vriendelik.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Thank you very much, Marina, for this amazing review. We are so happy that you enjoyed your stay on the farm and you are most welcome back anytime in the future. Bertus and the Blue Cow Barrydale team.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Hanneke B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Wonderlike ontbyt.

Baie lekker op die stoep gebraai met 'n uitsig op die olyfboorde.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Thank you very much, Hanneke, for this amazing review. We are so happy that you enjoyed your stay on the farm and you are most welcome back anytime in the future.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Christoph W - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoph W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plaaskuier.

Hannette het ons sommer dadelik laat tuis voel. Die kamer was pragtig met 'n sagte, luukse gevoel veral as die warmkombers jou verwelkom as jy inkruip. Die ontbyt was ook heerlik met die mooiste uitsig op die dam en plaas. Oulike plek om weer te besoek!

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Thank you very much Alicia, for this amazing review. We are so happy that you enjoyed your stay on the farm and you are most welcome back anytime in the future.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Kath B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kath B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blue Cow offered us simplicity and style for a wonderful overnight stay.

We enjoyed being out of town, but close enough to go to a wonderful restaurant for dinner. Hanna was a wonderful hostess offering us insights into life and history of Barrydale. Blue Cow was spacious, comfortable and clean, and the Blue Cow Shed for breakfast was a marvellous bonus with a lovely view.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Thank you very much Kath, for this amazing review. We are so happy that you enjoyed your stay on the farm and you are most welcome back anytime in the future.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
J G D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
J G D

Baie aangenaam.

Eenheid baie netjies. Gasvrou beskikbaar en hulpvaardig.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Thank you very much JG, for this amazing review. We are so happy that you enjoyed your stay on the farm and you are most welcome back anytime in the future.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Adriëtte L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriëtte L

Uitstekende waarde vir geld in die mooie Barrydale.

Ons kon nie glo dat ons 'n pragtige huisie vir onsself en ontbyt ingesluit kon kry teen so 'n billikke prys nie. Om die eienares die oggend van ons vertrek in die tuin te sien en lekker te gesels was net die kersie op die koek. Aan te beveel vir enigeen!

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Thank you very much Adriëtte, for this amazing review. We are so happy that you enjoyed your stay on the farm and you are most welcome back anytime in the future. Bertus Cooke and the Blue Cow Barrydale team.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
David F - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Splendid.

Ansie was comfortable, had everything we needed and the Cooks were very friendly and helpful. Would recommend the Blue Cow to everyone.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Thank you very much David for this amazing review, we are so happy that you enjoyed your stay on the farm and most welcome back anytime in the future. Bertus Cooke and the Blue Cow Barrydale team.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Simone S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone S
Enkelreisiger

Baie mooi en rustig en presies soos geadverteer.

Als was baie skoon en netjies en presies soos geadverteer. Aandete was teen 'n ekstra tarief beskikbaar, en so welkom na 'n lang dag se reis. Aandete en ontbyt was ongelooflik lekker en porsies groot. Vreeslike mooi, rustige ligging - dit lê so aan die kant van die dorp so dis 'n entjie weg van ander restaurante en plekke in die dorp. Veilige parkering beskikbaar by die wooneenheid wat altyd 'n plus is. Verwagtinge is oortref met hoe vriendelik en behulpsaam die staf is - hulle probeer mens akkommodeer sover hul moontlik kan, wat soveel waardeer word. Sal The Blue Cow Barn hoogs aanbeveel. Baie dankie!

Rolene B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolene B
Enkelreisiger

Pragtige omgewing en ligging

Die eienaars is warm, hartlike mense wat jou verblyf ekstra spesiaal maak! Mens kry dit nie elke dag nie.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir die ongelooflike mooi woorde, julle is baie welkom in die toekoms.
Groete
Bertus

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Jolanda V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda V
Saam met vriende

Beste plek om te ontsnap uit die stad! Natuur is hemels en die mense tops!

Ons bestemming op die plaas was hemels om te ontsnap uit die stad. Die twee hondekinders het ons ook dadelik laat tuis voel. Die dorpsmense almal so gasvry. Ons het die beste gasvrou gehad met lekker geselsies en die beste ontbyt ooit ontvang! Sal vir almal kan aanbeveel!

Theunis D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis D
Saam met vriende

Vreedsaam en ontspannend.

Die eenheid het alles wat jy benodig. Die omgewing is so ontspannend, mooi uitsigte met die berge en plaaslanderye. Rustigheid wat die siel herstel! Ontbyt was uit boonste rakke en personeel baie vriendelik en behulpsaam.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir die ongelooflike mooi woorde, julle is baie welkom in die toekoms. Groete Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Willem H - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Selfsorg sou beter gewees het, die dorp slaap al 17:00.

Braai was ’n opsie en die ontbyt was baie en lekker.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Willem, ja daar is 'n keuse om selfsorg te neem natuurlik, baie dankie ons kry altyd baie goeie terugvoer oor ons goeie ontbyt by die "Blue Cow Coffee Shop" en ja daar is natuurlik baie lekker braai plekke wat onlangs nuut oorgedoen is met alle toerusting en hout. Barrydale is 'n baie rustige klein karoo dorpie en perfek vir gaste wat wil rustig wees en ontspan in rus en vrede. Perfek gelee in die middel tussen Oudshoorn en Kaapstad. Julle is baie welkom in die toekoms. Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Alvonzo V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvonzo V
Gesin met klein kinders

Dit was fantastiese kuier by The Blue Cow.

Hierdie is definitief 'n plek wat ek meer sal besoek, lieflike atmosfeer en baie goeie eienaars wat die heerlikste ontbyt maak.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir hierdie ongelooflike mooi woorde, julle is altyd baie welkom. Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Fanie V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, gerieflik en totaal rustig.

Die huis is gerieflik, baie goed toegerus en baie skoon en netjies. Alles werk soos dit behoort te werk en die gasvrou en haar dogter is baie gaaf en behulpsaam en laat ‘n mens soos familie voel. Ek kan vir seker die plek aanbeveel.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir die ongelooflike mooi resensie, julle is natuurlik baie welkom in die toekoms. Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Etienne B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne B
Enkelreisiger

Friendly and homely with personal attention from the owner.

I arrived earlier as anticipated and the staff did their best to speed-up cleaning the unit and allowed me to settle in a bit earlier at 1pm instead of 2pm. And this personal attention makes the difference. Also ample firewood available to allow one to braai without having to cart wood with, especially when riding a motorcycle. Great place and even Matewis the cat kept me company to add to the homely atmosphere.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Thank you very much for this amazing review! We are so pleased to see that you enjoyed the stay! Thank you so much for choosing us and you are most welcome on your next trip.
Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Lisanne H - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisanne H
Enkelreisiger

Lovely peaceful place to stay with all the comforts.

See stars.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Thank you so very much for this amazing review, Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Jonathan N - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value, would definitely stay here again.

We had a wonderful stay at the Blue Cow Barn. Property was clean and neat with a great hostess, everything we needed was in the room. WiFi signal was good. Big bonus that an excellent breakfast was included in the price making it great value.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Thank you so very much for this amazing review,
Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Steven B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Wonderlike diens. Baie vriendelike mense en mens kan nie die kos misloop nie. Dit was hemels. Lekker klein en rustig dorpie.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir hierdie ongelooflike mooi resensie, ons is so bly julle het dit geniet, julle is natuurlik baie welkom terug. Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Ciska S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die opregte gasvryheid was opvallend! Ons het dit geniet dat ons 'n vroegmôre-stappie deur die plaas kon neem en bo alles was die waterfont ervaring net die perfekte afronding.

Barrydale het oulike restaurante en snuistery-winkeltjies en die pas tot daar maak dit 'n moet doen op enige road trip!

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir die ongelooflike mooi resensie, julle is natuurlik baie welkom enige tyd in die toekoms. Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Anel M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anel M
Gesin met klein kinders

Wonderlik en rustig.

Ons het sleg een aand oorgebly maar was baie gelukkig.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie, Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Dr. Cornelis B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr. Cornelis B
Enkelreisiger

Beste waarde vir jou geld in Barrydale.

Die huise is prima ingerig, netjies. Waarde vir geld is optimaal! Aangename plek met eie privaatheid.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir die ongelooflike mooi resensie. Ons is so bly julle het dit geniet, julle is baie welkom weer terug. Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Derrick A - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derrick A
Besigheidsreis

Bo verwagting.

Dit voel soos huis. Vriendelike en behulpsame personeel. Baie gesteld op jou gemak. Sal enige tyd weer daar tuis gaan. Uitstekende waarde vir geld.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Thank you very much for this amazing review Derrick, we are so happy that you enjoyed your stay with us. Thank you very much for your compliments. Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Ronel M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld. Rustige omgewing. Goed toegerus.

Baie lekker gebly. Verblyf baie naby aan alle restaurante. Sal dit beslis aanbeveel vir 'n lekker wegbreeknaweek.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Good day Ronel,

Thank you very much for this amazing review, you are most welcome back anytime.

Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Johanna J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johanna J
Saam met vriende

Advertensie se 'luxury' maar dis basiese verblyf.

Daar is geen etenstafel in die klein kamers nie en te koud om saans buite te sit. Enigste opsie was om op die bed te sit en te eet en/of kaart te speel.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Thank you very much for your valuable review. We would, however, like to clarify that we are a bed and breakfast guesthouse, there are beautiful tables inside and outside and fantastic braai places. We have 3 different cottage options, some are bigger like Ansie and Betsie, with beautiful dining spaces inside. Corlie cottage is the budget option (your choice) has separate rooms, both en-suite bathrooms, heaters, electric blankets, wall heaters, microwave, stove, oven, kettle, television. We also allowed you to bring two dogs at no extra charge for the week you stayed with us, changed your booking to allow an extra person, at no additional cost, so excellent value for money. We attended to you every single day, your room was cleaned everyday and offered you additional free breakfast for your friend. The farm is 1 km from town and very safe, we have never ever had any issues. Your car was washed by our staff. The pictures and descriptions are very clear on the website.
Bertus Cooke

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Vans G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vans G
Besigheidsreis

Alles was perfek, baie dankie!

Die verblyf was baie netjies en alles soos op die webblad geadverteer. Die reisigers het laat daar aangekom en was verwelkomend en kos gegee. Alles bo verwagting goed en lekker! Baie dankie!

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Good day Lindy,

Thank you very very much for this amazing review, you are most welcome back anytime. Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Christa G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa G
Saam met vriende

Die ideale blyplek om te ontspan na 'n lang dag op pad. Die stilte is heerlik, en na 'n lekker warm stort sien mens weer kans vir nog.

Na twee dae op die pad het ons 'n goeie nag se slaap nodig gehad. Hier het ons ook die geleentheid gehad om met ons klein hondjie vir 'n stappie te gaan op die plaas. Die kothuise is met smaak ingerig en netjies. Ons het veral die lekker warm stort in die oggend geniet. Ons kan Blue Cow Barn hoogs aanbeveel.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie baie dankie vir die ongelooflike mooi resensie, julle is natuurlik baie welkom enige tyd.

Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Erika A - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustigheid in netjiese eenheid.

Ons het heerlike verblyf geniet in ‘n rustige kothuisie, goed toegerus met die nodige. Baie goeie kliëntediens was ‘n ekstra pluspunt. Ons sal jul beslis aanbeveel!

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, julle is baie welkom enige tyd in die toekoms.
Bertus

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Bernard R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo gem.

Fine host in Bertus. Comfortable, clean accommodation. Lovely setting, good breakfast at the Blue Cow coffee shop.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Thank you very much for the excellent review, you are most welcome back anytime. Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Nadia K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia K
Gesin met klein kinders

Beautiful cottage in a cool little town.

A very cute little cottage with our own terrace, garden space all around us. Our 4 year old boy loved the cat and dog passing by to say hello. As we spent one night over the weekend we got the breakfast served at our cottage. This was the best breakfast we had during our trip! Self made with love - omelette, warm muffins and bread, olives from the garden etc. There are no cows, if you are looking for a farm experience. But other than that very clean, beautifully furnished cottage in a quiet surrounding. Great communication. We definitely recommend this place! Walking distance to restaurants - we loved the Mez.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Thank you very very much for this amazing review, we are so happy that you enjoyed your stay on the farm, you are most welcome back anytime. Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Basil F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basil F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie akkommodasie in pragtige omgewing.

Ons was vriendelik ontvang by ons goed toegeruste chalet. Perseel is skoon, rustig en veilig. Ten spyte van beurtkrag is ons voorsien met kerse en liggies om ontwrigting te beperk. Ek sal enige tyd teruggaan!

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Thank you very much for the most beautiful review Basil, we are so happy that you enjoyed your stay, you are most welcome back anytime.

Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Claudia B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Claudia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

'n Totale wanvoorstelling volgens die foto's op die webtuiste. Boutique? In die middel van die somer is die elektriese kombers steeds op die bed terwyl daar bo oor die bed 'n enkelbed kombers dwars gegooi is, nie eers naastenby groot genoeg vir die dubbelbed nie. Let asb daarop dat die kamer geadverteer word met 'n koninggrootte-bed. Die eenheid front wes en die son het dit onmoontlik gemaak om laatmiddag buite op die stoep te sit. Die swart water afkomstig van die eenhede word met 'n pyp gelei en mond uit regs langs die stoep wat 'n uiters onaangename reuk veroorsaak. Die kragproppe is in so 'n mate oorlaai dat dit as gevaarlik beskou kan word. Die woonstel is met soveel onnodige goed belaai. Ek was uiters teleurgesteld met die verblyf en sal dit beslis nie aanbeveel nie.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Thank you very much for your review we always value guests opinions. You booked our most affordable cottage, the cottage has a double bed, not a king-size bed. We double checked that all the descriptions are perfect on the website, you also received a 30% discount on the Flash Deal you booked. We always provide excellent quality percale linen on all our beds and always have electric blankets on, as many guests feel early mornings are cold. All our guests enjoy the beautiful afternoon sunsets from the terrace and love the beautiful new fireplace with free firewood. The water outlet on the corner of the terrace is overflow water as we are very environmentally conscious and try to reuse as much water on the farm as possible in these dry times. All the electricity plugs are brand new and have safety switches, installed by an authorized electrician, perfectly safe. The cottage is beautifully designed and laid out, with all the amenities you could need for a very comfortable stay. Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Eva N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eva N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hospitality at it's best.

I was able to book the accommodation as a last minute stopover and we were pleasantly surprised on arrival. The unit is located on a working farm and the host was friendly and helpful.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Thank you very very much for this excellent review, you are most welcome back anytime. Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Jacques D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Enkelreisiger

Fansastiese plekke. Rustig en skoon!

Sal vir seker wil weer teruggaan.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie, baie dankie, jy was 'n wonderlike gas en is altyd baie welkom.
Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Daleen D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen D

Ons het heerlik gebly in Blue Cow Barn!

Die vriendelike eienaar het ons dadelik verwelkom met ons aankoms en hy het nie moeite ontsien om 'n ekstra bed in die leefarea te sit nadat ons die bespreking van 2 persone na 3 persone verander het nie. Die plekkie is baie keurig en netjies. Heerlike groot stoep en braai-area. Sal weer wil oorbly en kan die Blue Cow aanbeveel vir akkommodasie!

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie baie dankie vir die ongelooflike mooi resensie, ons is so bly julle het dit geniet. Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Gwen M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gwen M
Enkelreisiger

Goeie basiese waarde vir geld akkommodasie.

Die stoep met die braai is 'n heerlike toevoeging tot die kamer. Mooi uitsig oor die dorp.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, ons is so bly julle het dit geniet, julle is natuurlik altyd weer baie welkom op die plaas. Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Elene B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elene B
Enkelreisiger

Beste aand van my lewe.

Ek het op Barrydale oorgebly op pad na Nieu-Bethesda. Die Blue Cow het onmiddellik aanlyn my oog gevang. Die eienaar het my opgradeer na die heel beste huisie, Ansie. Hy het 'n baie goeie restaurant in die dorp aanbeveel, en ek het vreeslik lekker geëet en gekuier. Wat 'n fantastiese ervaring, ek bly sommer vir altyd.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir jou ongelooflike mooi resensie, Elene. Jy is die beste gas nog ooit, jy is baie welkom. Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Pieter H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories rustig.

Aangename en hartlike ontvangs. Die verblyf netjies en keurig om elkeen se behoefte te pas.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Beste Pieter,

Baie, baie dankie vir die ongelooflike mooi resensie. Julle is enige tyd welkom in die toekoms.

Groete,
Bertus Cooke

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Francois En Sanet E - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois En Sanet E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaas-atmosfeer.

Sal sekerlik weer daar oorslaap.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir die ongelooflike mooi resensie, julle is natuurlik altyd baie welkom terug. Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Ben R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek en goed ingerig

Ons was beïndruk - akkommodasie was gerieflik en ruim - billik geprys. Vriendelike eienaar en ons het plaas-atmosfeer geniet.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie dankie Ben, ons is so bly dat julle die plaas en die verblyf geniet het, julle is altyd baie welkom. Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Linda M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M
Saam met vriende

Rustige omgewing en vriendelike diens.

Die eienaars (Bertus en sy moeder, Annette) was baie gasvry en het ons baie welkom laat voel. Selfs die skaaphond, Trinity, het ons verwelkom en opgepas! Ons het in Ansie woonstel gebly en als was daar wat ons kon nodig kry. Ons het die tuin en plaasgevoel baie geniet.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir die ongelooflike mooi resensie.

Bertus

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Yvonne C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke, netheid en geriewe baie goed. Beveel aan as 'n 'moet' probeer.

Kan met 'n ope hart sê baie netjies en privaat. Sal dit aanbeveel vir enige persoon om te probeer.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie baie dankie vir die ongelooflike mooi woorde! Julle is natuurlik enige tyd weer welkom. Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Mechau V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mechau V
Saam met vriende

Skoon, gemaklik en veilig.

Baie vriendelik en hartlik ontvang. Alles was skoon en van goeie gehalte. Sal vir seker aanbeveel.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie baie dankie vir die ongelooflike mooi woorde, julle is natuurlik altyd welkom. Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Petro L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Mooi omgewing en die elektriese kombers het wonderlik gewerk in die koue weer! Bertus het ons vriendelik ontvang en behulpsaam met inligting oor dorp/roetes.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Beste Petro,

Baie, baie dankie vir die ongelooflike mooi woorde. Julle is enige tyd baie welkom by ons.

Gorete,
Bertus Cooke

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Jute S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jute S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, relaxing getaway at The Blue Cow Barn.

My husband and I had a lovely stay at The Blue Cow Barn. The host was incredibly friendly and a super host! The cottage was neat, squeaky clean and equipped with all the necessary items one would require for self-catering accommodation. The farm was peaceful and felt safe. A highlight was getting to pick some carrots on the farm (we were given permission from the host/owner). We sat on the patio and enjoyed a glass of wine while we munched our carrots and took in the view of the farm. Bliss!

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Dear Jüte,

Thank you very very much for the most amazing review! We are so very happy that you enjoyed the stay. You are most welcome back on the farm anytime.

Regards,
Bertus Cooke

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Shantelle V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shantelle V
Saam met vriende

Rustieke eenvoud.

Goed ingerigte selfsorg met als wat nodig is by die eenheid sonder dat jy onnodige bagasie moet saamsleep.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie, baie dankie vir julle pragtige resensie. Ons is so bly dat julle die verblyf geniet het, julle is meer as welkom enige tyd. Bertus Cooke

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Adrian O - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, comfortable and well equipped.

Friendly host, comfortable accommodation, quiet and peaceful setting.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Thank you for the excellent review, you are most welcome back anytime Adrian. We are so happy to hear that you enjoyed the farm. Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Lindsey D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsey D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, very friendly and accommodating.

Lovely venue and will definitely make another visit.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Dear Lindsey,

Thank you very much for the fantastic review, you are most welcome back anytime. We are so happy that you enjoyed your stay on the farm.

Regards,
Bertus Cooke

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Ilze R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, netjies en baie rustige atmosfeer!

Ons plekkie was perfek vir ons twee. Baie netjies, rustig met die mooiste uitsig.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

IIze baie baie dankie vir die pragtige resensie, julle is altyd baie welkom by ons.

Bertus

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Rianda R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianda R
Besigheidsreis

'n Huis van die huis af.

Bertus is 'n wonderlike gasheer, ons het niks tekortgekom nie! Dankie vir die lekker kuier.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie baie dankie vir die pragtige resensie, julle is baie welkom terug enige tyd. Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Michelle P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just lovely!

Thank you! We had a thoroughly enjoyable stay. Bertus is friendly and considerate. The location is peaceful and beautiful!

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Thank you very much for the excellent review, you are most welcome back anytime. Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Donald T - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die verblyf het alles gehad wat ons benodig het.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie, baie dankie vir die pragtige woorde, julle is baie welkom in die toekoms.

Groete,
Bertus Cooke

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Kobie V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike Karoo ervaring.

Baie netjies, goed toegeruste eenheid, vriendelike ontvangs.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Beste Kobie,

Baie dankie vir die mooi resensie, bly julle het die stilte geniet. Julle is baie welkom in die toekoms.

Groete,
Bertus Cooke

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Brenda O - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda O
Gesin met tieners

'n Heerlike ervaring.

Gerieflik naby die dorp met goeie aanwysings om daar te kom. Heerlike plaasverblyf met alles wat mens nodig het. Vriendelike ontvangs en effktiewe waaiers vir die Januarie hitte. 'n Heerlike privaat stoepie waarvan jy die plaas in rustigheid kan waarneem!

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Brenda. Ons is so bly julle het dit geniet, en julle is natuurlik baie welkom terug.

Groete,
Bertus Cooke

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Annemarie G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie G
Saam met vriende

Rustige wegbreek.

Die blyplek is baie goed ingerig met alles wat jy nodig het. Selfs braaisout, aangesien ons dit vergeet het. Lekker braaiplek met al die nodige roosters en tange, en baie hout. Rustige kuier op die stoep.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir julle pragtige woorde Annemarie, julle is enige tyd welkom.

Bertus Cooke

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Petro D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plek waar kwaliteit-tyd saam met mense spandeer kan word.

Baie mooi toegeruste kamer en badkamer met 'n heerlike stoep om te kan braai terwyl jy die natuur kan geniet. Daar is ook 'n baie oulike skaaphond (ons het haar Flicka genoem) wat jou vergesel met laatmiddag-stappies. Wanneer jy daar bly, moet jy beslis ook 'n draai by die Blue Cow at the Waterfront 'n draai maak - die mooiste ligging en heerlike etes en gebak! Baie dankie vir die lekker verblyf.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir julle ongelooflike mooi resensie, julle is altyd baie welkom op die plaas.

Bertus Cooke

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Janine C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en rustig.

Ons het heerlik oorgebly en Bertus was baie gaaf en bedagsaam. Sal enige tyd weer tuis gaan by hulle. Kamer was baie gerieflik en netjies. Die plaasatmosfeer is fantasties en rustig.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie baie dankie vir julle pragtige resensie, julle is ongelooflik welkom in die toekoms, ons is so bly dat julle die rustige plaasatmosfeer geniet het, groete, Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Mariska B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Baie gemaklike verblyf en goeie ontspanning. Vriendelike en baie hulpvaardige eienaar. Dankie.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir julle pragtige resensie julle is altyd welkom. Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Jopie B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld!

Ons is hier baie vriendelik ontvang en het alles gehad waarvoor ons sou hoop. Die plaasatmosfeer reg langs die dorp was 'n bonus. Die geriewe is uitstekend en voldoende. Sal enige tyd weer hier oornag.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie baie dankie vir die ongelooflike resensie, julle is natuurlik altyd baie welkom, ons is so bly dat julle dit gieniet het.
Groete,
Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Jacob H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacob H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige ligging en baie vriendelike ontvangs.

Die hutjie is pragtig geleë op 'n kleinhoewe op die rand van Barrydale - baie rustig en ontspannend. Die geleenthede om te stap of bergfiets te ry van daar af is beperk en mens moet maar in die kar klim om dit in die omgewing te doen.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie dankie Jacob, vir jul pragtige resensie. Ons is presies 1 km van die middedorp van Barrydale, die meer aktiewe gaste draf of stap baie dorp toe. Julle is natuurlik altyd baie welkom, groete Bertus Cooke

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Cobus D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus D
Gesin met tieners

Pragtige akkommodasie, gerieflik, gemaklik.

Baie vriendelik ontvang, netjiese, skoon akkommodasie, naby die dorp. Beslis ons volgende bestemming vir langer!

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie baie dankie vir julle pragtige resensie, julle is ongelooflik, welkom enige tyd!
Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Caren V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caren V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en veilig.

Was kort, maar lekker, sal weer daar gaan bly, wil graag braai en dalk meer as een nag bly.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir julle pragtige mooi resensie, julle is altyd baie welkom op die plaas.
Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Donna C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna C
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig.

Ons was net vir een aand by The Blue Cow Barn, maar dit het vir ons gevoel of ons in ons eie huis kon gewees het. Moet ook baie dankie aan Bertus se vir die "opgradering" na die groter kamer sonder om enigeiets ekstra daarvoor te vra nie - glad nie verwag nie, maar vreeslik baie gewaardeer. Puik diens.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie baie dankie vir die mooi woorde, julle is altyd baie baie welkom op die plaas!

Groete
Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Louis M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis M

Perfek.

Gasvry, heerlike skoon plekkie, ligging is pragtig. Kom en gaan soos jy wil.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir jou ongelooflike mooi resensie Louis, julle was sulke vriendelike en wonderlike gaste, julle is natuurlik altyd welkom,
Groete
Bertus Cooke

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Errol V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Errol V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Koninggrootte-bed! Sitkamer kan doen met 'n stoel of twee. Baie privaat.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peaceful atmosphere.

King size bed! Lounge could do with a casual chair or two. Very private.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Thank you very much for the great review Errol, we also have a very nice sofa available for the cottage, you are most welcome back anytime. Bertus Cooke.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Justin P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Justin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great experience.

A wonderful weekend away setting if you just need alone time with spouse or friends.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Thank you very much, Justin! You are most welcome back anytime, we are so glad you enjoyed the farm!

Regards,
Bertus Cooke

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Andy M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Enjoyed the stay very much.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Thank you very much, Andy. You were wonderful guests and you are most welcome back anytime.

Regards,
Bertus Cooke

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Pieter R - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter R
Saam met vriende

Lekker.

Baie mooi plekkie en omgewing, moet aandag gegee word aan netheid en ander fynere detail - bed in een kamer was vir seker nie met skoon linne oorgetrek nie, elektriese kombers het nie gewerk nie, goedkoopste koffie en enkellaag toiletpapier is net aanvaarbaar in 'n "backpackers" slaapplek! Dit het al die potensiaal om 'n baie lekker selfsorg-eenheid te wees.

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir julle waardevolle resensie, ons neem dit verseker ter harte. Ons wil egter die situasie duidelik skets, julle het bespreek vir 4 mense, en met 5 mense opgedaag. Ons het natuurlik onmiddelik baie moeite gedoen om julle te akkommodeer, ons het geen eksta betaling vereis nie. Julle het natuurlik ook baie laat die aand opgedaag. Ons kan verseker sê dat elke bed daagliks splinternuut opgemaak word, ons het baie, baie goeie kwaliteit beddegoed en ten minste 3 stelle vir elke bed. Alle elektriese komberse is spliternuut en werk perfek, moontlik was julle kombers nie in geprop nie. Ons het onmiddelik die koffie in al ons huisies verander, by gesê dat koffie, suiker, tee en melk gratis veskaf word, ons het natuurlik die mooiste koffie winkel op die plaas waar enige koffie liefhebber verskeie keuses het. Die toiletpapier is vir seker dubbel laag, soos ons van ons verskaffer ontvang vir die laaste 2 jaar. Vir ons is die fynere detail ongelooflik belangrik, en daar is elke liewe dag 'n inspeksie voor enige gaste ontvang word. Daar is natuurlik ook 24/7 persone aan diens wat julle met enige probleem kon bystaan. Dit is werklik vir ons baie hartseer dat julle nie bloot vir hulp gevra het nie. Bertus Cooke.