Kosmos Akkommodasie by The Blue Orchid | LekkeSlaap
+18

The Blue Orchid

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-laan 177, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0280, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

The Blue Orchid is 'n selfsorghuis in Hartbeespoort. Dit is sowat 8 km van die gewilde toeriste-bestemmings, winkelsentrums en restaurante af.

Die huis het 2 slaapkamers, elkeen met sy eie en suite-badkamer, 'n deur wat na die balkon met 'n manjifieke uitsig oor Hartbeespoortdam lei, en 2 enkelbeddens. In die leefarea op die onderste verdieping is daar 'n slaapbank vir kinders.

Op die onderste vloer is daar 'n oopplan-leefarea, 'n gaste-toilet en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en in die sitkamer is daar 'n gemaklike sitkamerstel met 'n TV en volledige DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met 'n buite-etenstafel, braaigeriewe en 'n uitsig oor die Hartebeespoortdam.

Slaapplek

’n Bespreking by The Blue Orchid sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 22 resensies vir The Blue Orchid
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Paul Kruger-laan 177, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0280, Noordwes
  • Gaste dink The Blue Orchid het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-laan 177, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0280, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjODIwZDA0LTIxZjQtNGExNS04NmEwLTA0YzcwMzBjMmRhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 4 persone) 22 5 1 5 177 Paul Kruger Avenue Kosmos 0280 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.733515437318 27.853097265607
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za