Kaapsehoop Akkommodasie by The Blue Swallow | LekkeSlaap
+52

The Blue Swallow

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brinkstraat 20, Kaapsehoop, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 874 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

The Blue Swallow is ’n Kaapse styl-selfsorghuis wat slaapplek aan 8 gaste bied in die lieflike en unieke dorpie Kaapse Hoop.

Die huis het 4 slaapkamers en 3 badkamers, waarvan 2 en suite-badkamers is. Twee van die kamers het dubbelbeddens en die ander twee het elk 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, vrieskas, stoof, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe. Skoonmaakprodukte en handdoeke word ook voorsien. Daar is ’n etenstafel en gaste kan in die sitarea ontspan wat ’n TV, leeshoekie en kaggel het.

Die leefarea lei na ’n groot dek met braaigeriewe en ’n lieflike uitsig oor die vallei en plantasie. Gaste sal ook die wildeperde sien wat in die nabye omgewing wei, en soms is daar ook ’n wildbokkie of jakkals in die omtes.

Slaapplek

’n Bespreking by The Blue Swallow sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir The Blue Swallow
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Brinkstraat 20, Kaapsehoop, 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink The Blue Swallow het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 874
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 874
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brinkstraat 20, Kaapsehoop, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAynjksIaQqUffSA7FEQLtrkvTlTFl9L3CLkpgTFYOwIFJ14EST9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 874  per nag (vir 8 persone) 20 5 1 5 20 Brink Street Kaapsehoop 1201 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.589362208316 30.769008994102
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za