The Blyde Lifestyle | Lagoon View 1-Bedroom Apartment
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Belangrike notas:
Toegang tot die strandmeer word nie op die uitklokdag toegelaat nie.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Gedragsreëls van die landgoed:
Respekteer asseblief die landgoedreëls om 'n harmonieuse omgewing te handhaaf.
Hou geraasvlakke te alle tye laag; oormatige geraas is verbode en kan boetes tot gevolg hê.
Boetes:
Partytjies of byeenkomste met oormatige geraas: R500.00 per oortreding, plus 'n administrasiefooi van R250.00.
Breekskade van glase of breekware: teen koste gehef.
Ander skade of breekskade: teen koste gehef plus 'n administrasiefooi van R250.00.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bronkhorstspruit Road, Blyde Crystal Lagoon, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang