The Blyths @ Blythedale

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Blyths @ Blythedale is 'n pragtige vierslaapkamerhuis met 'n ongelooflike uitsig oor die Indiese Oseaan. Dit is stapafstand van die strand af.

Daar 4 slaapkamers en slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens elk en deel 'n volledige badkamer. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die eetkamer het sitplek vir 10 gaste en die leefarea het 'n TV met DStv en 'n DVD-speler.

Gaste het toegang tot 'n kroeg met 'n aparte toilet en wasbak. Dit lei na 'n dek met 'n panoramiese see-uitsig wat ideaal is vir dolfyn- en walviskyk.

Buite is 'n onderdakpatio wat oor die tuin, swembad en see uitkyk. Die tuin is ommuur en het 'n elektriese hek. Daar is 'n dubbeltoesluitmotorhuis. Die eiendom het 'n alarmstelsel wat gekoppel is aan die G4S-sekuriteitsmaatskappy en 24 uur-sekuriteitswagte in die buurt.

Slaapplek

'n Bespreking by The Blyths @ Blythedale sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Dienste

  •  Diens op aanvraag

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Blyths @ Blythedale gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false