Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blyths @ Blythedale

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Breekskadedeposito van R2000, asook die balans vir die bespreking is betaalbaar 7 dae voor die inklokdatum. Die breekskadedeposito sal binne 7 dae na vertrek terugbetaal word.

Let dat partytjies en funksies nie toegelaat word nie.

Onthou asb. om jou eie strandhanddoeke en wasmiddel vir die skottelgoedwasser en wasmasjien saam te bring.

Onthou asb. dat Desember ons besigste seisoen is en ons dorpie word nogal vol.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 970
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 970
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 970
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin-singel 50, Blythedale Beach, KwaDukuza, 4450, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjMTZiMmE0LTE5ZDctNGI0NS04N2YyLTlmYzRlN2VkMWQ2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 970 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 50 Dolphin Crescent Blythedale Beach 4450 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.368048136189 31.345970928669
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem