Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Zinkwazi Beach

The Boat House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Hierdie is 'n verkorte weergawe, 'n volledige weergawe is op aanvraag beskikbaar. Troeteldiere word nie op die eiendom toegelaat nie, tensy anders bepaal en met vooraf reëling. Geen groepe, studentegroepe of onverwante groepe, sowel as groepe volwassenes, word toegelaat om te bespreek nie. Die verblyf maak slegs voorsiening vir gesinsvakansies. Die eiendom laat geen funksies of partytjies van enige aard toe nie. Geen slagting van lewende diere word by hierdie eiendom toegelaat nie. Rook is by die eiendom verbode. Dit is 'n huis in 'n huisdorp, geraasvlakke moet dienooreenkomstig gehandhaaf word. Vuurwerke word nie toegelaat nie, Zinkwazi is in 'n bewaringsgebied en vuurwerke is onwettig.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 375
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 375
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 375
per nag (plek vir 6)
Bespreek

53 Nkwazi Drive, Zinkwazi, 4480, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba840952d09dc5369a50300bf4d456002386d57d98d2f401d2df1378488bb54db042669a2bc175c331fb1be198b758521131?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 375 per nag (plek vir 6) 53 Nkwazi Drive Zinkwazi 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.278645502379 31.441466399475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang