LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Bond Square | LekkeSlaap
+15

The Bond Square

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Bond Square
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Yonee H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yonee H
Gesin met klein kinders

Mooi moderne, goed toegeruste plekkie!

Ons het baie lekker gebly in die netjiese en pragtige Bond Shed-eenheid. Die plekkie is toegerus met alle basiese benodigdhede soos sout, koffie, tee, seep, selfs strand benodigdhede. Niks is te klein of knap nie, kamers, badkamers, leefvertrekke en kaste het meer as genoeg ruimte. Ek was baie vriendelik ontvang deur Lezel. Ons het ook baie veilig gevoel tydens ons verblyf. Was ook baie gerieflik om so naby uShaka asook die hawe te gebly het. Sal gerus weer hierdie plekkie bespreek!

The Bond Square's terugvoer

Dear Yonee,

Thank you for taking the time to leave us such a wonderful review, we truly appreciate your feedback.
We are truly happy to hear that you enjoyed your stay with us and look forward to welcoming you back in the future.

Kind Regards,
The Bond shed

The Bond Square
Vanaf R2 647
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 647
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 647
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Terrace, The Bond Shed 8, Durban-Noord, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKU4iB0oR4aOAyO1nwaY0yGvuQf9f0qGpb9fivMXSRr0xpF5j6F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 647  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Albert Terrace 8 The Bond Shed 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.871991258519 31.048087402447
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!