The Bosau Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Bosau Guest House bied gerieflike verblyf en luukse gasvryheid in 'n gastehuis in Silverton in Pretoria. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, oorsese gaste en gesinne.

Verblyf word in 6 en suite-slaapkamers aangebied en elkeen beskik oor 'n privaat ingang, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n hangkas, 'n waaier, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis vinnige internet word in al die kamers voorsien. Een van die kamers is 'n gesinskamer met sy eie kombuisie, lugversorging en eetgerei. Dié kamer maak voorsiening vir gesinne, sowel as 'n gaste wat op soek is na 'n selfsorg-eenheid vir langtermynverblyf.

Die gastehuis spog ook met 'n swembad, oorgenoeg braaigeriewe, 'n rustige tuin met 'n groot boom waar gaste buite kan boek lees, sowel as 'n stoep waar hulle 'n drankie kan geniet. Die gastehuis is ommuur en daar is oorgenoeg veilige parkeerplek.

Die ligging bied toegang tot winkelsentrums soos Menlyn, Menlyn Maine en Hatfield, verskeie restaurante, Time Square Kasino en die CSIR Internasionale Konferensiesentrum.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Bosau Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za