LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Boshoff | LekkeSlaap
+28

The Boshoff

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beaumont-weg 99, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

The Boshoff is in die kuswoonbuurt Bluff in Durban geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf net 'n hanetreetjie vanaf ongerepte strande en verskeie besienswaardighede.

Dié smaakvol versierde huis het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers wat elkeen 2 enkelbeddens het wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n tweede badkamer met 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, broodrooster, ketel en toebehore vir kosmaak. Daar is ook 'n braai-area, WiFi en veilige parkeerplek vir 3 voertuie agter 'n elektriese hek.

Gaste kan verskeie doendinge, soos swem, branderplankry, visvang, duik, vlieërplankry, gholf en seilbootritte geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by The Boshoff sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir The Boshoff
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Beaumont-weg 99, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Boshoff het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beaumont-weg 99, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8eK2RrPxY47BCbY8tZsJuybV6QCRV87bHnj2imVaEI6UZUxfkS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750  per nag(plek vir 6) 5 5 1 5 99 Beaumont Road Bluff 4052 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.908983 31.029354
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!