Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boshoff

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir The Boshoff
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Thandi T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandi T
Besigheidsreis

Perfect.

I would use it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tom M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom M
Gesin met klein kinders

Baie netjies.

Waarde vir geld. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boshoff se terugvoer

Tom baie dankie vir die vriendelike resensie, ons waardeer dit opreg. Wonderlike gaste soos julle familie maak ons taak werklik aangenaam en baie maklik. Baie dankie.

The Boshoff
Andre V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Enkelreisiger

Wonderlk, asemrowend.

Baie vriendelike, behulpsame eienaars en hulp. Skoon, netjies, veilig, rustig. 5-ster-kwaliteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl D
Besigheidsreis

Gemoedsrus!

The Boshoff is sentraal geleë en beskik oor alles wat nodig is om verblyf so aangenaam moontlik te maak. Die huis is skoon, goed versorg en goed uitbeplan. Wanda is "hands-on" en het ons verwelkom en sommer baie tuis laat voel. Ons beveel hierdie juweel met vreugde aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boshoff se terugvoer

Carl en reisgeselskap,
Baie dankie vir die vriendelike woorde, dit word opreg waardeer.
Dit was net 'n voorreg en 'n geweldige plesier om julle by The Boshoff the ontvang.
Baie dankie dat julle ons huis so mooi behandel het en dat julle waarlik "model gaste" was.
Ons hoop om julle weer in die toekoms by ons te akkommodeer.
Vriendelike groete
Wanda Boshoff

The Boshoff
Corrie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V
Saam met vriende

Baie lekker ruim huis en parkering. Vriendelike gasvrou.

Ek beveel dit werklik vir langer kuiers aan a.g.v spasie, gerief en parkering. Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boshoff se terugvoer

Corrie, baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit was net 'n plesier om julle te huisves en ons hoop van harte dat ons julle sommer spoedig weer in Durban sal verwelkom!

The Boshoff
Brian D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian D
Saam met vriende

A very pleasant and memorable one.

Nannette and Wanda are very friendly people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boshoff se terugvoer

Brian, thank you for taking the time to leave such friendly words. It was only a pleasure to host you.

The Boshoff
William H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William H

A perfect place around Durban.

I will recommend whoever needs a place to stay to use The Boshoff, a very friendly atmosphere with a beautiful host who made us appreciate our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boshoff se terugvoer

William
Julle was voorwaar die toonbeeld van die ideale gaste waarna elke gasvrou uitsien. Baie dankie daarvoor en ek hoop van harte, dat ons julle spoedig weer in die toekoms sal verwelkom.
Groete
Wanda

The Boshoff
Shane S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shane S

Fantasties. Skoon, netjies en Wanda is 'n puik gasvrou!

Ons was hartlik ontvang. Die kamers was almal ruim en pragtig versier. Die foto's en die werklikheid het 100% ooreengestem. Baie vriendelik ontvang en was absoluut 'n plesier gewees om met Wanda te werk. Skryf die plek hoog aan. Baie, baie goeie waarde vir geld. Sal weer hier bly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boshoff se terugvoer

Shane, baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit was my plesier en ek hoop van harte dat ons julle weer in die toekoms as gaste kan ontvang.

Groete
Wanda

The Boshoff
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beaumont-weg 99, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d16006cf90bc39110134e120a049a108776e56a921ec06fe1f3bf321018c913d7ba8c999c391c90ed8929bd15eac25e3028?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 99 Beaumont Road Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.908983 31.029354