LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Boston Guest House | LekkeSlaap
+55

The Boston Guest House

25 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lincolnstraat 12, Boston, Belville, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R845 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Boston Guest House is 'n stylvolle, luukse gastehuis met 'n warm en uitnodigende, huislike atmosfeer. Ons is in Lincolnstaat 12 in Boston, 'n lieflike historiese woonbuurt in Kaapstad se noordelike voorstede, geleë. The Boston Guest House is gerieflik naby al die geriewe en is ideaal vir vakansiegangers sowel as sakereisigers.

Met 10 en suite-kamers wat individueel gemeubileer is en oor intieme konferensie-geriewe beskik, bied The Boston Guest House bekostigbare luuksheid in 'n atmosfeer wat die siel pamperlang.

Veilige parkeerplek en maklike toegang van die hoofroetes af maak hierdie gastehuis die ideale oornagplek. The Boston Guest House is slegs 3 minute vanaf die N1-hoofweg, 5 min vanaf Tygerberg Hospitaal, 2 minute vanaf die Louis Leipoldt Hospitaal, 10 min vanaf die Panorama Hospitaal en 5 min vanaf Sanlam Hoofkantoor. Ons konferensiegeriewe is geskik vir klein groepe van 6 tot 20 afgevaardigdes.

Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Russies

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 25 resensies vir The Boston Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Lincolnstraat 12, Boston, Belville, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Boston Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R845
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R845
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lincolnstraat 12, Boston, Belville, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdb8acee2de56ae1e84eb48cb5cc40956de3338e9b78761efcf1fbfb1087965c851ada7ae92b49e5a503ab6862d5ad4af0c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R845  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 12 Lincoln Street Boston 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.899889769611 18.618808686733
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!