6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 84 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
The Boulders 401 is 'n strandfrontwoonstel in Compensation-weg in Ballito. Dié kompleks is naby 2 klein winkelsentrums stapafstand of net 'n entjie se ry ver.
Die woonstel op die vierde verdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n staanwaaier. Dié gaste deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n plafonwaaier en lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n slim-TV met DStv en Netflix, maar gaste moet asb. hulle eie aanmeldbesonderhede gebruik. WiFi is beskikbaar. Die sitarea lei na 'n groot balkon met meubels en see-uitsigte.
Daar is 1 onderdakparkeerplek en 1 oop parkeerplek beskikbaar. Die omsetter hou die ligte, TV, WiFi en yskas aan.
Gaste het toegang tot die kompleks se gedeelde geriewe soos 'n hysbak, swembad en braai-area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 392
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 84 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Boulders 401 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
84 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang