The Breakers
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Alexander Avenue, The Breakers Unit 32, Hout Bay, 2786, Wes-Kaap
- Vanaf R1 249 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Breakers is 'n pragtig ingerigte selfsorgwoonstel in die gewilde Breakers Estate in Houtbaai. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusvoorstad kan verken en geniet.
Hierdie woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is onder geleë en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank, 'n slim-TV met stromingsdienste soos Netflix en 'n eetkamertafel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat balkon en braaigeriewe geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Houtbaai-strand is ongeveer 650 m weg, met ander plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid. Aktiwiteite in die omgewing sluit in kajakvaart, swem, wynproe en stap. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 32 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Ryan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Alexander Avenue, The Breakers Unit 32, Hout Bay, 2786, Wes-Kaap
- Gaste dink The Breakers het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Alexander Avenue, The Breakers Unit 32, Hout Bay, 2786, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang