LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Bridge Apartment 14 | LekkeSlaap
+5

The Bridge Apartment 14

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 22, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

The Bridge Apartment 14 bied gemaklike selfsorg-verblyf in 'n gerestoureerde vakansiewoonstel met 2 slaapkamers in The Bridge Holiday Resort-kompleks in St Lucia. Dit is op die oewer van die St Lucia-riviermond geleë.

Die grondvloerwoonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens en die badkamer 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n oond en stoof, 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n ontbyttoonbank. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en bied toegang tot 'n beskutte patio wat na die tuin lei.

Gaste het toegang tot 'n parkeerplek in die skaduwee, 24 uur afstandbeheerde toegang en sekuriteit in die aand. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, gemeenskaplike braaigeriewe, muurbalbane en 'n tennisbaan vir gaste se gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by The Bridge Apartment 14 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir The Bridge Apartment 14
Netheid
3.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Mckenzie-straat 22, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Bridge Apartment 14 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 22, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzMzEwNGEyLWUyOTQtNGU5MC04MjczLTM0MjJmNjE0MTJjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag(plek vir 4) 2 5 1 4 22 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.372529880103 32.412450263754
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!