The Bridge Unit 8
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 22, The Bridge, Eenheid 8, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Bridge Unit 8 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks St. Lucia. Dit is naby die strand, restaurante en winkels.
Hierdie bekoorlike woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel die gastebadkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die oopplan-sitarea met 'n etenstafel en stoele. Die sitarea het rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea lei na die balkon met sitplek. Braaigeriewe is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike areas soos die swembad, grasperk, tuinareas vir kinders om te baljaar en braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Kim Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- McKenzie-straat 22, The Bridge, Eenheid 8, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Bridge Unit 8 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 22, The Bridge, Eenheid 8, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom