LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Brinkhuizen | LekkeSlaap
+33

The Brinkhuizen

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2021 tot 31 Jul 2021.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uysstraat 263, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Brinkhuizen bied selfsorgverblyf in Wakkerstroom aan die onderkant van die Ossewakop-bergpas.

Verblyf is in 'n hoofhuis en 'n kothuis beskikbaar. Die hoofhuis het 'n aparte slaapkamer en 'n badkamer, en die kothuis is oopplan. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis en leefarea wat na 'n stoep lei.

Elke eenheid het 'n TV en daar is braaigeriewe op die perseel. The Brinkhuizen is naby verskeie winkels en restaurante in die dorp.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir The Brinkhuizen
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Uysstraat 263, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Gaste dink The Brinkhuizen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wakkerstroom Mpumalanga
was R800
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
was R800
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uysstraat 263, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjPZpY0qdyZL8H5o1ToLc6cMpTYEKdDoFnHQ6vBYMKdoGk8ApEK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R720  per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 263 Uys Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.362462251628 30.14337014775
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!