Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bungalow by Raw Africa Collection

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Meedingstraat 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Bungalow by Raw Africa Collection bied B&B-verblyf in Hobie-strand, in Plettenbergbaai. Dit bied gehalteverblyf met see-uitsigte. Dit is die perfekte plek om lekker te ontspan terwyl jy die see se gedruis geniet. Dit is naby talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die kamers by The Bungalow is smaakvol ingerig en individueel versier. Die selfsorg-eenhede het elk 'n en suite-badkamer of 'n aparte, privaat badkamer. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Ontbyt word in die modieuse restaurant en kroeg bedien waar ander etes teen 'n ekstra koste bestel kan word.

The Bungalow het 'n dek waar gaste lekker kan ontspan terwyl hulle die uitsig bewonder. Die skaduryke bome dien as lafenis na 'n bedrywige dag van seevaart of 'n avontuurlustige uitstappie na Stormsrivier waar gaste kan rekspring.

Plettenbergbaai is die perfekte plek vir gaste wat die Tuinroete wil verken. Die dorp is rustig en bied uitgestrekte, ongerepte strande. Aktiwiteite in die area sluit huurbootvaart, voetslaan, kanovaart en abseil in.

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir The Bungalow by Raw Africa Collection
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Spanish Farm Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 31

Jaar gelys 9

Ligging

  • Meedingstraat 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Bungalow by Raw Africa Collection het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Meedingstraat 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c74b847ecae7cba5cd99844ef6172cb5d4868dc42125013009da444106102a860a0a5a5272808b3b83598c7057f34741a55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 5 Meeding Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.057102141403 23.377828360119
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem