11 gaste
6 slaapkamers
6 beds
6 badkamers
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - 60 Forest Drive, Umhlanga Rocks, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Dié bekoorlike bungalow is 'n ideale wegbreekplek in die hartjie van Umhlanga. Die ruim privaathuis is in 'n rustige tuin geleë, net 'n entjie se stap vanaf die strand en middedorp. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige vakansie met maklike toegang tot plaaslike geriewe.
Die hoofhuis spog met 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet, en die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Die 2 badkamers in die hoofhuis het storte, wasbakke en toilette. In die kothuis het die eerste slaapkamer 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis het moderne toebehore en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien in. Daar is ook 'n toonbank waar gaste kan sit.
Buite is daar 'n pragtige tuin, 'n privaat stoep, 'n swembad en 'n braai-area. Die huis spog met 'n welige tuin en al die skuifdeure maak oop sodat gaste die sonskyn kan geniet. Gaste kan hul troeteldiere saambring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kyne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 60 Forest Drive, Umhlanga Rocks, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Bungalow het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
60 Forest Drive, Umhlanga Rocks, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang