LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Bush House | LekkeSlaap
+36

The Bush House

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wonderboomhek, Madikwe Game Reserve, 2874, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R10 850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Bush House skuil in die malariavrye Madikwe Wildreservaat. Dit is 'n ou plaashuis wat na jare se diens as 'n gesinshuis in 'n rustige tuiste omskep is waar gaste hul skoene kan uitskop en heeltemal ontspan. Die huis is geskik vir reisigers en gesinne wat smag na 'n stil tydjie weg van die stad se gedruis af.

Ons het 6 en suite-kamers. 4 Van die kamers het privaat verandas waar jy rustig kan sit en jouself verlustig in die uitsig oor die tuin en die watergat, en luister na die strelende klanke van die fonteintjie buite die skuifdeur. Al ons kamers is deel van die hooflodge, so gaste hoef nie ver te stap nie. Elke kamer is smaakvol gemeubeleer en ingerig met perkallinne, sagte handdoeke, lugversorging, waaiers, haardroërs en koffie- en teemaakgeriewe. Die badkamers het aparte baddens en storte en toiletware word voorsien. Ons het 220 v-elektrisiteit en selfoonontvangs.

Genut rustige tye in die groot, skaduryke tuin met sy uitsig oor Madikwe se mooiste watergat. Koel lekker af in die swembad terwyl ons personeel omsien na al jou behoeftes. Speel 'n bietjie krieket, rugby of sokker op die grasperk. Besoekers word twee maal per dag op wildritte geneem deur ons bekwame gids. Gaan stap gerus ook op ons privaat natuurpaadjie binne die geëlektrifiseerde heining van die kamp.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir The Bush House
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Wonderboomhek, Madikwe Game Reserve, 2874, Noordwes
  • Gaste dink The Bush House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R10 850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R10 850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wonderboomhek, Madikwe Game Reserve, 2874, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2NTc5NTAwLTZhNTAtNDJlYy04NjkwLTA5Nzg2ZjYwNjM4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R10 850  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Wonderboom Gate Madikwe Game Reserve 2874 Noordwes 086 999 0018 12:00-15:00 11:00 -24.767047556676 26.172684431076
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!