Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bush House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Shannon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir The Bush House
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Storm K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Storm K
Gesin met klein kinders

Wow, wow, wow.

We absolutely loved our family bush stay. We stayed for 7 magical days. Dianne and Dave were amazing. The outdoor shower was a family favorite. The TV is always a plus. Clean bedding. Everything you need is there. We went on a game drive, Dianne sorted that for us, and that is all I can say. Jason was informative and sweet. We will definitely be back. Thank you for the great service and memories created.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bush House se terugvoer

Storm, thank you for your great review and I am so glad that you and your family enjoyed your stay at The Bush House. We loved hosting you and spoiling you a bit extra with the game drive!

The Bush House
Jaco N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N
Gesin met klein kinders

Baie geniet, waarde vir geld.

Baie goed, skoon, netjies, goed geleë en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathrina G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrina G
Enkelreisiger

Asemrowend

Baie skoon en netjies. As jy 'n rustige wegbreek in die bos wil hê, sal ek dit enige tyd aanbeveel. Winkels is baie naby. Buitestort is so oulik, sal dit geniet in die somer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, rustig netjies alles wat mens nodig het.

Waarde vir geld, privaat, voordeel, leefarea weg van pad, eienaars moeite gedoen om ons verblyf aangenaam te maak. Kan dit aanbeveel vir enige persoon. Sal net reëlings by trappe aanbeveel vir kinders en veiligheid van gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lize J
Saam met vriende

Baie skoon en netjiese woning met alles wat mens nodig het om jou verblyf aangenaam te maak.

Die woning is goed geleë en word wel instandgehou. Die plek is skoon, netjies en die tuin is pragtig uitgelê met plante wat met min water kan klaarkom. Die buite-badkamer is prakties, skoon en 'n baie goeie idee. Die boomryke tuin en nabye omgewing is pragtig. Ek het 'n klein misverstand beleef met die skoonmaakdiens, die aanvanklike idee wat ek gehad het was dat hierdie diens outomaties gebied word. By verdere navraag en ondersoek was dit aan my verduidelik dat ek dit vooraf moes reël. Die aanvanklike kommunikasie was dus nie 100% duidelik nie, dit het het gesê dat daar só 'n diens beskikbaar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bush House se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike review, ons is bly julle het die huis geniet. Ons vra omverskooning vir die miskommunikasie wat bestaan het oor die skoonmaak dienste, as gevolg van Covid moes ons dit verander het dat ons gaste vra vir skoonmaak dienste want baie mense is nie gelukkag dat andermense in en uit kom nie.
Ons hoop om julle vinnag weer hier in die Laeveld te kan verwelkom.
Groete
David en Shannon

The Bush House
Henk V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk V
Saam met vriende

Heerlike luukse plekkie in die bos!

Baie dankie aan Shannon en Dave dat julle die plekkie in die bos met ander deel! Dis naby aan die Wildtuin vir 'n dag-ekskursie daarheen, maar jy het die bos met anderkant die watergat. Ideale plek om net rustig te ontspan en die bos te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graeme T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graeme T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnige naweekbreek.

Baie mooi opgepaste huis met alles wat jy benodig beskikbaar, baie kleinwildaksie om die huis en die leefarea buite, net 'n pleasier om daar te kuier. Was ons tweede keer in die huis en nie die laaste nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pam Meiring M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pam Meiring M
Saam met vriende

Comfortable.

The Bush House is a lovely home - however there is only one bathroom inside the house and it is not en suite. The loft room upstairs that is the 2nd bedroom has a steep set of stairs with almost no balustrade. Other than that the house is comfortable and the outside shower is lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco B
Gesin met klein kinders

Alles wat jy nodig het om te bly en te ontspan, privaatheid was 'n groot bonus.

The Bush House is regtig 'n besonderse plek, waar die bos, privaatheid en rustigheid jou oorval. Vreeslik lekker gekuier en sal beslis terugkom vir nog stil aande en goeie akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunette R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette R
Gesin met klein kinders

Lekker huisie om in te bly!

Ek was baie beïndruk met die plek. Dit was netjies en skoon. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nimrod S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nimrod S
Gesin met klein kinders

Beste van die res! Gaan geniet die bosveld soos dit bedoel was om te geniet!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie lekker en rustig. Kan dalk 'n bietjie meer privaat wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G
Saam met vriende

Die verblyf was baie lekker, die plek laat 'n mens tuis voel.

Ons sal die plek weer besoek as ons in die omgewing is, ons het die verblyf baie geniet. Die buitestort is 'n wenner. Ons het gelukkig die eienaar ook ontmoet en hy was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R3 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosweg 447, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcyqsCVI3iANXI4DL1LFos1CJYm5GfOSh1GF6BdxSRQwRfrAa1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 650 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 447 Taaibos Road Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.345371393879 30.968522429466
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem