Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ The C right in front on the C

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Radie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 29 resensies vir @ The C right in front on the C
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.2/5
Angelika N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelika N
Enkelreisiger

We will come back.

Stunning views, perfect host. The apartment offers everything you need, a place to enjoy tranquility and nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P
Gesin met tieners

Rustige plek met mooi uitsig.

Heerlike kuier. Kon walvisse van die stoep af dophou. Gerieflike plek en nader aan die see kan jy nie kry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenda B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect in every way!

Even though we had seen the photos on the website, nothing prepared us for the breathtaking view in front of us as we reached the top of the stairs to this loft apartment and opened the door! The big picture window looks straight onto an expanse of white sands and crashing waves, and just to our right an inviting tidal pool! No houses or roads between us and the sea and sand! We got up at sunrise each morning and combed the beach for low-tide treasures, then up the path back "home" to make breakfast in the very well-equipped kitchen. Everything you could possibly need for a comfortable stay is here, and more! Every evening we lit a fire in the cosy lounge. The fireplace works extremely well! We also loved the antique furniture and Radie is such a kind and welcoming host. I cannot recommend this place enough!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dina B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dina B
Saam met vriende

Dis vir 'n spesifieke mark.

Die plek was baie mooi skoon en netjies. Dis op die strand. Die badkamer en toilette is baie klein en beknop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent place.

No false advertising with Radie. The place is on the beach. lovely views and a very homely spacious home. Best place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The C right in front on the C se terugvoer

Stephen.
Thanks alot Friend You already know you are more than welcome next time.
Radie

@ The C right in front on the C
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre R
Gesin met klein kinders

Heel beskeie maar gerieflike, klein plekkie.

Gerieflik en toegerus met so te sê als wat mens benodig. Oom Radie was ook baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elsabe C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paar dae se rus by Witsand op toer deur Weskus.

@ The C bied slaapplek vir 6 mense met 'n see-uitsig. Is nie grondvlak-akkommodasie nie. Is gerieflik, maar kan beknop voel as 6 mense deel en dit nie goeie weer is nie. Oom Radie is baie behulpsaam en vriendelik en help om jou gemak te verseker. Toilet baie klein en ongemaklik vir lang mans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Philip K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitkyk en ligging.

Uitsig en afstand na strand onverbeterlik. Gasvryheid puik. Opgraderings word ten sterkste aanbeveel. Visvang sommer voor verblyf op strand. En die walvis kyk was absolute bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelm D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm D
Gesin met klein kinders

Rustig en gerieflik. Baie netjies en die ligging is iets om te beleef.

Baie nice en lekker rustig. See-uitsig en als wat 'n mens nodig het. Ons 6-maande baba het dit ook baie geniet. 10 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The C right in front on the C se terugvoer

Ek wonder of julle twee besef wat julle terugvoer vir my beteken. Ek is baie bly julle het die tydjie op Witsand geniet en dat @ The C bygedra het om julle tydjie onvergeetlik te maak. Kom kuier gerus weer voor julle kleintjie 'n jaar oud is, teen 'n spesiale tarief.
Mooi wense.
Radie

@ The C right in front on the C
Robert D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most pleasant stay with magnificent view.

We needed to see the sea and this we did. Radie is a friendly and helpful host. We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hillary H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hillary H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect view. Nice beach walks. Uncomfortable feeling of the place being run on a tight budget.

On the day of departure, we'd been asked to strip the bed linen as others were on that day. At 7:30 in the morning, the cleaning services were at the door asking for linen. The check out time is 10am! We were a group of seniors with a recuperating 80+ man. 1 toilet roll was supplied for each toilet for 4 days. No towels were supplied. A lot of thought and detail went into planning this place but not a relaxing stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking views.

Perfect for a quick get away. Uncle Radie was such a friendly person, we felt home immediately. The accommodation was all what we needed, and the view is spectacular.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The C right in front on the C se terugvoer

And this despite bad weather and strong gale winds. Much appreciated More than welcome next time.
Radie

@ The C right in front on the C
Nico N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico N
Enkelreisiger

Baie lekker plek!

Baie netjiese plekkie. Goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het en nog meer. Mens voel baie tuis. Lekker parkering vir 'n boot en baie veilig. Uitsig is iets om te beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The C right in front on the C se terugvoer

Nico,
Dankie my ou mater. Jy weet seker julle is baie welkom volgende keer.
Groete
Radie

@ The C right in front on the C
Carl S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Radie is 'n goeie gasheer, vriendelik en behulpsaam. Ons het die paar dae daar terdeë geniet

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terri E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terri E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely location.

My husband and I had a lovely stay @ The C. The accommodation was right on the beach which allowed for some beautiful long walks and easy whale-spotting from the porch. Clean, well-equipped. Definitely a place to revisit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Die gasheer is baie vriendelik, die uitsig is onverbeterlik en Witsand is pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie-louise F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie-louise F
Gesin met tieners

Pragtige uitsig oor die see, heeldag.

Die ligging is perfek, is loopafstand na die swemstrand en gety-swembad. Oom Radie is baie behulpsaam en vriendelik en laat mens dadelik tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The C right in front on the C se terugvoer

Julle was eengrootplesier.
Hartlik welkom weer teen afslag
Radie

@ The C right in front on the C
Corne R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne R
Saam met vriende

Pragtige see-uitsig!

Ons het baie lekker gekuier by The C. Die woonstel is gerieflik ingerig. Die uitsig oor die see is onverbeterlik. Netjies en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The C right in front on the C se terugvoer

Beste Corne,

Ek wonder of u besef wat u terugvoer vir my beteken aangesien @TheC my pensioen broodnodig aanvul. Baie, baie dankie daarvoor!

Julle is enige tyd baie welkom en volgende keer kan julle teen 'n spesiale tarief kom oorbly.

Groete,
Radie

@ The C right in front on the C
Noellien H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noellien H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n baie netjiese en gerieflike plekkie met 'n fantastiese uitsig!

Die plekkie is baie netjies met alles wat 'n mens nodig het. Die uitsig is fantasties en dit is basies op die see. Lekker naby om te gaan stap of vis te vang of sommer lekker voor die groot venster te sit en na die see kyk of die mense dophou. Werklik die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The C right in front on the C se terugvoer

Baie dankie Noellien,
Hierdie beteken baie vir my ook persoonlik. Ek het nou 'n 12v lig in elke vertrek vir kragonderbrekings.
Hartlik welkom volgende keer.
Radie

@ The C right in front on the C
Tinus V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Walvis wonders.

'n Wonderlike, pretensielose plekkie reg op die strand, met uitsigte van die balkon en sitkamer af om walvisse dop te hou asof dit uit die mode gaan. Ons het die regte tyd van die jaar gekies om walvisse te sien, maar dit was koud, so ons het die kaggel aangesteek en 'n ekstra kombers bygesit. Die eienaar, Radie, is 'n baie aangename en behulpsame gasheer. Hy het so nou en dan ingeloer om seker te maak ons is gelukkig, en was altyd beskikbaar indien ons iets nodig gehad het of meer wou uitvind oor die dorpie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The C right in front on the C se terugvoer

Tinus,
Hierdie beteken baie vir my, want @ The C hou my basie aan die lewe. Hartlik welkom volgende keer.
Radie

@ The C right in front on the C
Lize L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize L
Enkelreisiger

Baie rustig!

Die eenheid het alles wat mens nodig het, dis baie rustig en vreedsaam en die walvisse is ongelooflik mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The C right in front on the C se terugvoer

Lize,
Ek waardeer jou terugvoer opreg. Hierdie beteken baie vir my persoonlik. Hartlik welkom volgende keer, daar is nou ook 'n skottelgoedwasmasjien.
Radie

@ The C right in front on the C
Rieette G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rieette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker aangename verblyf.

Fantastiese see-uitsigte! Lekker naby die tidal pool, visvang spots en rotse vir wanneer die gety laag raak en mens dan ander seekosse tussen die rotse kan gaan soek. Die DStv, alhoewel nie die volledige paket nie, het ons vermaak in die aande. Die woonstel het alles wat jy nodig het om jou verblyf gemaklik te maak. Die eienaar is 'n dierbare oom wat alles doen om jou verblyf aangenaam te maak. Ek beveel die plekkie graag aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The C right in front on the C se terugvoer

Rieette,
Ek sê baie dankie, julle is volgende keer baie welkom.
Radie

@ The C right in front on the C
Riana G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riana G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannende wegbreek van die gejaag.

'n Ongelooflike wegbreek van die gejaag van die stad. Die Pont was 'n belewenis! En heelnag geluister na die branders se geklots op die rotse. Ongelooflike see-lewe om te sien met laagwater.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The C right in front on the C se terugvoer

Riana,
Baie dankie, hierdie laat my ou hart sommer lekker klop.
Radie

@ The C right in front on the C
Jessica D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica D
Gesin met klein kinders

'n Rusplek weg van die gejaag.

Dit was wonderlik om weg te kom van al die lewe se gejaag in die stad. Om elke oggend op te kan staan en met 'n warm koppie koffie na die see te kan uitstaar was 'n groot seën. Mens moet net versigtig met kleintjies op en af by die trappe op na die woonstel toe, maar dit is regtig so lekker naby - 'n mens stap om op die strand te kom. Die woonstel is nie modern nie, maar dit het wragtig alles wat jy dalk kan benodig. 'n Mens moet net mooi verstaan hoe om met die gas vir warm water te werk, maar dan is daar geen probleem daarmee nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The C right in front on the C se terugvoer

Jessica,
Hierdie beteken baie vir my besigheid. Mens kan ongelukkig nooit almal tevrede stel nie. Dit is lekker om te weet julle het @ The C geniet. Daar is nou 'n skottelgoedwasmasjien as julle weer kom kuier.
Radie

@ The C right in front on the C
Annlerie V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annlerie V

Wonderlike tyd reg op die see met fantastiese uitsigte.

Die tydjie daar was heerlik - reg op die see met klomp walvisse en kleintjies wat reg voor die huis in die water baljaar het. Heerlike stappies vanaf die huis, baie vriendelike eienaar, lekker huis met groot stoep en kaggel in die huis vir kouer tye. Raak wakker en gaan slaap met die geruis van die see. Baie voëltjies onder in eienaar se tuin en tot 'n muishond vlugtig in die tuin gesien. Heerlike beddens. Deel van 'n kompleks met veilige parkering vir kar. Sal beslis weer daar gaan bly en het dit reeds vir 'n paar vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The C right in front on the C se terugvoer

Annlerie,
Hierdie beten meer vir my as wat jy besef, kom gerus weer.
Liefde,
Radie

@ The C right in front on the C
Marie V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marie V
Enkelreisiger

@TheC is 'n heerlike plek om sommer net op 'n stoel voor die venster te sit en jou te verwonder aan al die walvisse.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The C right in front on the C se terugvoer

Marie,
Wonderlik om te weet jy het @ The C geniet.
Radie

@ The C right in front on the C
Lizette K - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig!

Die kaggel binne is 'n treffer gedurende die winter! Die uitsig is onverbeterlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The C right in front on the C se terugvoer

Lizette,
Ek waardeer hierdie opreg, welkom volgende keer.
Groete,
Radie

@ The C right in front on the C
Johan N - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het hier lekker gerus.

Die mense hier is soos familie. Dit voel of jy al jare daar bly. Ons het lekker gerus en dit was "awesome".Die getypoel was so naby, dit was 'n plesier om te gaan swem. Dankie julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The C right in front on the C se terugvoer

Johan,
Kom gerus weer.
Radie

@ The C right in front on the C
Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tuna-weg, Duinepark 1002, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafb3dc53b694763a9e69a2916bcbc6ccbc25bcf497e806d912a7ade665b26d396df55fe23349adcbf47e2be130be51f3d58b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 29 5 1 5 Tuna Road Duinepark 1002 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.392506576727 20.861851572991
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem